Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Daar’s ‘n (VLV Sedgefield) vrou in elke geur

  Sirkel: SWD Tak: Sedgefield Portefeulje: Kultuur Saamroeper: Miemie De Lange Beriggewer: Carin Van Niekerk Datum van vergadering: 21 Februarie 2024   Daar’s iemand…iemand in anys, daar’s ‘n (VLV Sedgefield) vrou in elke geur   Sarie Spruyt van Saries’s Gourmet Market Food & Spice in Knysna het die dames van die VLV-tak Sedgefield op Woensdag 21 Februarie […]

Ereveldwagter leer Sedgefiled van boom en voël van die jaar

  Sirkel: SWD Tak: Sedgefield Portefeulje: Landbou en Tuinbou & Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Miemie de Lange Beriggewer: Carin van Niekerk Datum van vergadering: 17 Januarie 2024 Ereveldwagter leer Sedgefiled VLV meer van die boom en voël van die jaar Die Sedgefield VLV-tak se eerste vergadering vir 2024, op Woensdag 17 Januarie was hoofsaaklik ‘n inligtingsvergadering waar die […]