Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Sedgefield raak kreatief

Sirkel: SWD Tak: Sedgefield Portefeulje: Landbou en Tuinbou & Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Miemie De Lange Beriggewer: Carin Van Niekerk Datum van vergadering: 19 Februarie 2025 SEDGEFIELD VLV-TAK WORD GEïNSPIREER OM KREATIEF TE RAAK Carina Kruger, ‘n plaaslike kunstenaar van Sedgefield, sowel as Karin en Mercia van ‘n plaaslike winkel, Old Little Teashop, het die dames van Sedgefield se VLV-tak op 19 […]

Boom en voël van die jaar

Sirkel: SWD Tak: Sedgefield Portefeulje: Landbou en Tuinbou & Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Miemie De Lange Beriggewer: Carin Van Niekerk Datum van vergadering: 15 Januarie 2025   Ereveldwagter leer Sedgefiled VLV meer van die boom en voël van die jaar   Die Sedgefield VLV-tak se eerste vergadering op Woensdag 15 Januarie was hoofsaaklik ‘n inligtingsvergadering waar Lynne McEwan, ereveldwagter van SANParke se […]

Sedgefield onderneem uitstappie na NSRI-Wilderniss

Sirkel: SWD Tak: Sedgefield Portefeulje: Opvoeding Saamroeper: Miemie De Lange Beriggewer: Carin Van Niekerk Datum van vergadering: 16 Oktober 2024 NSRI red lewens op see en by binnelandse waters Die VLV-Sedgefield tak se dames het op 16 Oktober 2024 ‘n heerlike uitstappie na die NSRI-Wilderniss onderneem. Ons was ook bevoorreg dat Petro Döman, een van SWD se bestuurslede, teenwoordig was. NSRI […]

Sedgefield in pienk vir borskankerbewustheid

Sirkel: SWD Tak: Sedgefield Portefeulje: Opvoeding Saamroeper: Gerda Van Der Westhuizen Beriggewer: Carin Van Niekerk Datumvanvergadering: 18 September 2024 VLV-Sedgefieldtak in pienk en wit getooi vir borskankerbewustheid Die VLV-tak Sedgefield se gesondheidsvergadering was op 18 September 2024 ‘n teepartytjie ten bate van KANSA. Die saal was propvol dames van die VLV sowel as die plaaslike gemeenskap. Ter ondersteuning van borskankermaand in […]

Unieke mosaïektonnel laat geskiedenis herleef

Sirkel: SWD Tak: Sedgefield Portefeulje: Opvoeding Saamroeper: Miemie De Lange Beriggewer: Carin Van Niekerk Datumvanvergadering: 21 Augustus 2024 Unieke mosaïektonnel laat geskiedenis herleef   Die dames van Sedgefield VLV het Woensdag 21 Augustus 2024 ‘n uitstappie na die mensgemaakte betontonnel van 55 m op die Pinnacle Point Landgoed in Mossselbaai onderneem. Hierdie tonnel, onder die 18de setperk van die gholfbaan, […]

Sedgefield besoek openbare biblioteek

Sirkel: SWD Tak: Sedgefield Portefeulje: Opvoeding Saamroeper: Anna Herbst Beriggewer: Carin Van Niekerk Datum van vergadering: 17 Julie 2024 Sedgefield openbare biblioteek maak ‘n verskil in die gemeenskap en spoor Sedgefield VLV ook aan tot betrokkenheid Die Openbare Sake vergadering van 17 Julie 2024 het die dames na die Sedgefield Biblioteek geneem. Die dames is versoek om een boek elk aan die […]

Kamera, ligte, aksie! by Sedgefied VLV

  Sirkel: SWD Tak: Sedgefield Portefeulje: Opvoeding Saamroeper: Carin Van Niekerk Beriggewer: Carin Van Niekerk Datum van vergadering: 19 Junie 2024 Kamera, ligte, aksie! by Sedgefied VLV Die Opvoedingsvergadering op 19 Junie 2024 van die VLV Sedgefield-tak was vol verrassings. Die dames is begroet met kameras, groot beligtingstoerusting en kameraman, AV, van Lekka Lokal Tv wat die verrigtinge met […]

Sedgefield leer Bonsai-boompies kweek

  Sirkel: SWD Tak: Sedgefield Portefeulje: Landbou en Tuinbou Saamroeper: Michelle van Antwerpen Beriggewer: Carin van Niekerk Datum van vergadering: 8 Mei 2024 Die dames van die VLV-tak Sedgefield leer hoe om Bonsai-boompies te begin kweek   Buks de Jager het tydens die Landbou en Tuinbou vergadering op 8 Mei 2024 ‘n inspirerende demonstrasie en praatjie oor die […]

Sakevrou inspireer Sedgefield-tak

  Sirkel: SWD Tak: Sedgefield  Portefeulje: Kunste en Handvlyt Saamroeper: Miemie De Lange Beriggewer: Carin Van Niekerk Datum van vergadering: 17 April 2024 Sakevrou van George inspireer die dames van VLV Sedgefield–tak ‘n Vrou wil mos mooi wees, glo die dames van VLV Sedgefield   Tydens die Kunste en Handvlyt-vergadering van 17 April 2024 het Marguerite van der […]

‘n Vrou wil mos mooi wees, glo Sedgefield

  Sirkel: SWD Tak: Sedgefield Portefeulje: Leefstyl Saamroeper: Kim Naude Beriggewer: Carin Van Niekerk Datum van vergadering: 20 Maart 2024 ‘n Vrou wil mos mooi wees, glo die dames van VLV Sedgefield Die Leefstyl-vergadering op 20 Maart 2024 van die VLV Sedgefield-tak was soos altyd leersaam en verrykend. Nidene en Nikki van Image Division in George het […]