Leipoldtville word 40

Sirkel: Weskus Tak: Leipoldtville 40ste verjaarsdag Berriggewer: Elsabe Carstens Datum: 14 Oktober 2020 Leipoldtville- Tak het op 14 Oktober 2020 hul 40ste verjaarsdag met swier gevier. Verskeie Voorsitters van die Sirkel, asook die Dagbestuur was teenwoordig om die geleentheid saam met hulle te vier. Hier klink die Sirkelpresident, Mev. Estelle du Plessis saam met […]