Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Die hele volstruis

Sirkel: Weskus Tak: Leipoldtville Datum van vergadering: 11 Februarie 2026 Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Annette Gilham Leipoldtville VLV het op 11 Februarie 2026, as deel van die Leefstyl portefeulje onder leiding van Cecile van Zyl, ‘n uitstappie gehad na Ostriland buite Citrusdal. Ostriland is ‘n volstruis verwerkingsaanleg wat die hele volstruis verwerk. Vleis, vere, velle. Hulle […]

2026: Tuin tot Tafel

Sirkel: Weskus Tak: Leipoldtville Portefeulje: Algemeen (Al die saamroepers) Beriggewer: Annette Gilham Datum van Vergadering: 21 Januarie 2026 Op ‘n snikhete Woensdagmiddag 21 Januarie 2026, het Leipoldtville VLV se program afgeskop. Dit was ‘n algemene vergadering waar bydraes gedoen is deur die verskillende portefeulje saamroepers. Onder andere het Hazel Booysen (Gesondheid) gepraat oor die belangrikheid […]

Kinders het speel verleer

Sirkel:  Sirkel Weskus Tak:  Leipoldtville Studierigting: Openbare Sake Beriggewer:  Elsabe Carstens Datum:  24 Augustus 2022   Tema: KInders het speel verleer, nou kan ons speel vir leer! H & H Adventures Hermien Coetzee & Tillia Kotze Op ‘n algemene vergadering het Hermien Coetzee en Tillia Kotze vir ons meer kom vertel van wat hulle deesdae […]

Leipoldtville plant bome

Sirkel: Weskus Tak: Leipoldtville VLVK Projek Beriggewer: Elsabe Carstens Datum: 26 April 2022 VLVK Projek: Bewaar ons erfenis / Save our heritage Op 4 Augustus 2021 het die Wes-Kaapse Minister van Landbou, Dr. Ivan Meyer, by ‘n geleentheid op Langebaan saam met Sirkel Weskus VLV, bome oorhandig aan die Sirkel vir hulle VLVK-Projek: Bewaar ons […]

Leipoldtville leer ‘dot painting’

Sirkel: Weskus Tak: Leipoldtville Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Elsabe Carstens Datum: 16 Maart 2022 OP 16 Maart het Leipoldtville ‘n Kunste & Handvlyt vergadering gehou. Maar eers het hulle ‘n verrassing gehad toe die Voorsitter, Elsabe Carstens daar instap! Leipoldtville Tak wens hulle Voorsitter geluk met haar verkiesing as die Sirkelpresident van Sirkel Weskus […]

Mooi bederf vir Gesondheidswerkers

  Sirkel: Weskus Tak: Leipoldtville Sirkel Projek: Ons gee om vir ons gesondheidswerkers Berriggewer: Elsabe Carstens Datum: 9 Augustus 2021 Leipoldtville het blompenne gemaak vir ons klinieke op Graafwater, Leipoldtville, Elandsbaai asookLambertsbaai Daghospitaal.         Hier oorhandig Elsabe Carstens, Voorsitter van Leipoldtville, penne aan Suster Phipson van Graafwater en ook aan Dr. John […]

Wenke vir gesonde eetgewoontes

Sirkel: Weskus Tak: Leipoldtville Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Elsabe Carstens Datum: 9 Junie 2021 Nadat ons die dorp, Leipoldtville, skoongemaak het, het ons gaan aansit vir ons Gesondheid vergadering. Petra Greeff uit ons eie Kontrei, waarop ons baie trots is, is ‘n Borsvoedingskonsultant(Suid Afrikaans gesertifiseerde borsvoedingskonsultant). Sy het ook haar nagraadse diploma gedoen deur die Witwatersrand […]

Leipoldtville lede ruim op

Sirkel: Weskus Tak: Leipoldtville VLVK Projek: Plastiek ons vyand/Plastic our enemy Beriggewer: Elsabe Carstens Datum: 9 Junie 2021 Op Woensdag 9 Junie 2021 het die VLV vrouens van Leipoldtville die strate ingevaar van die dorpie Leipoldtville en in die strate begin opruim.               Strate in! Die dames het in […]

Leipoldtville hou prysuitdeling

Sirkel: Weskus Tak: Leipoldtville Beriggewer: Elsabe Carstens Prysuitdeling Datum: 8 April 2021 Konferensie 2021 het nie plaasgevind nie, maar al die kompetisie artikels is wel beoordeel. Leipoldtville Tak was die algehele wenners met 32 punte. (14 artkels is ingeskryf!) Masjienwerk: Anita Lalor – Eerste plek Cecile van Zyl – Tweede plek Maritha Louw – Derde […]

Leipoldtville besoek Bosjes

Sirkel: Weskus Tak: Leipoldtville Studierigting: Landbou&Tuinbou Uitstappie Beriggewer: Elsabe Carstens Datum: 29 April 2021         Leipoldtville Tak se dames het besluit om op hulle eie onkoste ‘n uitstappie te onder-neem en ‘n bietjie in die vars lug te kom en ons eie mooi plekke te gaan besoek rondom ons. Die uitstappie was […]