Die realiteit van die Kompeterende Lewe Vandag
Sirkel: Tygerberg Tak: Kuilsrivier Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Mariëtte Krige Datum: 3 Mei 2023 Woensdag 3 Mei 2023 het mevrou Etetia Conradie, as gasvrou, ‘n baie stylvolle algemene vergadering aangebied. Die mooiste tafels is gedek en lekkerste happies is aangebied. Die dames was uitgevat vir die geleentheid, Erika Schultz het ‘n pikante hoedjie opgesit […]
Boeliegedrag word bespreek
Sirkel: Tygerberg Tak: Kuilsrivier Studierigting: Opvoeding En Kultuur Beriggewer: Mariëtte Krige Datum: 2 Augustus 2023 Boeliegedrag op alle vlakke van die samelewing en dan ‘n lekker spa bederf Woensdag 2 Augustus 2023 het mevrou Anna van der Merwe die sensitiewe onderwerp van boeliegedrag op alle vlakke van die samelewing aangespreek op ‘n baie sensitiewe, maar […]
Kom voel weer jonk
Sirkel: Tygerberg Tak: Kuilsrivier Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Mariëtte Krige Datum: 7 Junie 2023 Kom voel weer jonk! Woensdag 7 Junie 2023 het mevrou Blanchè van Staden die lede van Kuilsrivier tak teruggeneem na tye toe hulle nog jonk was. Die ouer lede het lekker teruggedink en die jongeres was in hulle element, hulle […]
Kuilsrivier besoek Jubileumhuis
Sirkel: Tygerberg Tak: Kuilsrivier Studierigting: Leefstyl, Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Mariëtte Krige Datum: 28 Maart 2023 Besoek aan Jubileumhuis Die 6 opgewonde dames van Kuilsrivier VLV Tak het op Woensdag 29 Maart 2023 die Jubileumhuis gaan besoek. Daar is ons ontvang met ‘n baie vriendelike glimlag, gasvryheid en ‘n spesiale inligtingsblaaitjie. Dit was regtig ‘n […]
Geskiedenis en gebruike van Canola.
Sirkel: Tygerberg Tak: Kuilsrivier Studierigting: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Mariëtte Krige Datum: 1 Februarie 2023 Canola, geskiedenis en gebruike Woensdag 1 Februarie 2023 het die Kuilsrivier VLV tak ‘n vrolike vegadering gehad. Die jaar is afgeskop met dinge van die HART! Nie net is daar oor Canola gepraat nie, maar is die maand […]
Vroeë Pioniers aan die Kaap

Sirkel: Tygerberg Tak: Kuilsrivier Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Elmine Möller Datum: 2 Maart 2022 BEWAAR ONS ERFENIS: Op Woensdag 2 Maart 2022 het Professor Matilda Burden, emeritus professor verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch en Noordwes Universiteit, Kultuurhistorikus en Erfeniskonsultant, die Algemene Vergadering van VLV Kuilsrivier besoek. Sy het ‘n baie insiggewende praatjie gelewer […]
Afsluiting: Kleinmond

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Afsluiting Beriggewer: Hermien Van Zyl Datum: 24 November 2020 Dit was amper vreemd vir die lede van VLV-Kleinmond om ‘n jaar af te sluit wat eintlik nie was nie! Maar op die datum wat geskeduleer was vir die laaste vergadering van die jaar, het 30 van die bestuur en lede by […]