Kuilsrivier se Rusbank Reis duur voort!
SIRKEL: Tygerberg TAK: Kuilsrivier PORTEFULJE: Naaldwerk: Die loopbaan Christel Geldenhuys en Little Quilts of Love SAMEROEPER: Mariëtte Krige BERIGGEWER: Mariëtte Krige DATUM: 8 Mei 2024 Kuilsrivier se Rusbank Reis duur voort! Bestemming vir die maand is Iran! Die vlag van Iran. Die kroon het aan die laaste koning van Iran behoort. Hulle brood is […]
Kuilsrivier se rusbank reis duur voort!
SIRKEL: Tygerberg TAK: Kuilsrivier PORTEFEULJE: Landbou: TEMA: Ons Viervoet en Vere Familie SAAMROEPER: Marlene Lotz BERIGGEWER: Mariëtte Krige DATUM: 6 Maart 2024 Kuilsrivier se rusbank reis duur voort! Bestemming vir die maand is Chilli! ‘n Baie spesiale opening vir die vergadering! Tina Stodard, een van ons eie Kuilsrivier-inwoners, sing vir ons toe! […]
Kuilsrivier gaan op ‘n rusbank reis
Sirkel: Tygerberg Tak: Kuilsrivier Studierigting: Beriggewer: Mariëtte Krige Datum: 7 Februarie 2024 Kuilsrivier se VLV Tak is die jaar op ‘n rusbank reis! Ons gaan onbekende lande besoek en meer oor hulle uitvind. So al sittende deur ‘n onbekende wêreld. Die jaar is afgeskop met ‘n reis na die lekkerste bestemming in die hitte, Ysland! […]
Kuilsrivier: Afsluiting van ‘n geseënde jaar.
Sirkel: Tygerberg Tak: Kuilsrivier Aflsuiting Beriggewer: Mariëtte Krige Datum: 22 November 2023 Kuilsrivier se tak kuier by ‘n lang tafel! Op 22 November 2023 hou Kuilsrivier tak ‘n aflsuiting vir die jaar, na baie werk, lag en hartseer ook, sien ons uit na ‘n ruskans en nuwe vooruitsigte vir ‘n wonderlike jaar wat voorlê. […]
Die vakansie is om die draai.
Sirkel: Tygerberg Tak: Kuilsrivier Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Mariëtte Krige Datum: 1 November 2023 Die vakansie is om die draai! Die jaar is amper verby en dit is tyd om so ‘n bietjie te begin ontspan en te dink aan vakansie. Die dames van Kuilsrivier het hulle vakansie gevoel en klere nadergetrek en lekker gekuier […]
Baie maniere om te oefen
Sirkel: Tygerberg Tak: Kuilsrivier Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Mariëtte Krige Datum: 4 Oktober 2023 Baie metodes om te oefen. Sonder veel moeite het Karla Verwey op Woensdag, 4 Oktober 2023, die dames van Kuilsrivier se aandag behou met die eenvoudige, dog doeltreffende oefeninge wat sy demonstreer het. Nie een lid teenwoordig kon sê dat dit daar […]
Bome hou ook van reën
Sirkel: Tygerberg Tak: Kuilsrivier Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Mariëtte Krige Datum: 14 September 2023 Bome hou ook van reën Kuilsrivier tak se dames skrik nie vir reën of koue nie, as ‘n boom geplant moet word vir die kinders, sal hy geplant word. Op 14 September 2023 het drie dames hulle reënbaadjies aangetrek en […]
Naalde, wol, materiale en braaibroodjies.
Sirkel: Tygerberg Tak: Kuilsrivier Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Mariëtte Krige Datum: 6 September 2023 Alle soorte naalde en materiale, afgerond met ‘n braaibroodjie Woensdag 6 September 2023 was daar nie tyd om te bekommer oor ‘n laat winter, lente wat nog nie opgedaag het of enige ander weerstories nie. Die dames van Kuilsrivier en hulle gaste […]
Kuilsrivier besoek Hensie Vroom Tehuis
Sirkel: Tygerberg Tak: Kuilsrivier Uitstappie: Openbare Sake Beriggewer: Mariëtte Krige Datum: 30 Augustus 2023 Uitstappie na Hensie Vroom Tehuis, Stikland, Bellville Woensdag 30 Augustus 2023 het ‘n paar van die dames van die Kuilsrivier tak die Hensie Vroom Tehuis op die Stikland gronde in Bellville besoek. VLNR: Marlene Lotz, Elmine Möller, Anna van […]
Die realiteit van die Kompeterende Lewe Vandag
Sirkel: Tygerberg Tak: Kuilsrivier Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Mariëtte Krige Datum: 3 Mei 2023 Woensdag 3 Mei 2023 het mevrou Etetia Conradie, as gasvrou, ‘n baie stylvolle algemene vergadering aangebied. Die mooiste tafels is gedek en lekkerste happies is aangebied. Die dames was uitgevat vir die geleentheid, Erika Schultz het ‘n pikante hoedjie opgesit […]