Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

“Sien, jy kán skilder!”

SIRKEL: OVERBERG TAK: KLEINMOND PORTEFEULJE: KUNSTE & HANDVLYT DATUM: 30 JULIE 2024 BERIGGEWER: HERMIEN VAN ZYL   “Sien, jy kán skilder!” Rona Zwarts, bekende skilder en kunsonderwyseres, afgetree op Kleinmond, het bg stelling aan die VLV-lede bewys. Sy het ‘n werkswinkel tydens die Kunste & Handvlyt-vergadering aangebied waar elkeen van die lede en gaste teenwoordig, hulle vaardigheid […]

Ons jeug is ons almal se verantwoordelikheid

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Hermienvan Zyl Datum: 30 Januarie 2024 VLV-Kleinmond se jaar het afgeskop met ‘n duidelike boodskap deur die skoolhoof van die Laerskool Kleinmond “Ons jeug kan alleen ons toekoms wees as die hele gemeenskap hande vat om vir ons kinders waardes te leer”. Beide Ester Groenewald, skoolhoof, […]

Kleinmond se afsluiting

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Takafsluitingsfunksie Datum: 14 November 2023 Beriggewer: Hermien Van Zyl Kleinmondtak het die nuwe termyn met VLVK se projekidee begin deur aan die pragtige Kogelbergse natuur aandag te gee met ‘n afsluitingsfunksie in die Garden Restaurant van die Harold Porter-Natuurtuin buite die dorp. Gasvrye personeel het almal binne gelukkig gehou, en die […]

Bly vlugvoetig deur verandering

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Hermien Van Zyl Datum: 25 Julie 2023 “Bly Vlugvoetig deur Verandering” Dit was die gedagte wat Corinne de Haas, bekende pottebakker van The Potter’s Gallery op Kleinmond, as gasspreker by die VLV se Kunste&Handvlyt-vergadering gelaat het. Met die oog op die Keramiek- en Porseleinfees wat in […]

Pragtige lelies en rissies op Kleinmond

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Portefeulje: Landbou&Tuinbou Datum: 28 Maart 2023 Beriggewer: Hermien van Zyl Fotograaf: Alice van Rooyen   VLV-Kleinmond se Landbou & Tuinbou-vergadering was letterlik vol pitkos en in die gees van landbou met kompetisie-artikels wat ingesluit het vrugterangskikkings, ‘n “Dankgebed ná die oes”, ‘n serp&mus-stel vir ‘n man en ‘n “Portret van ‘n […]

Melktertdag behoorlik gevier in Kleinmond!

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Nasionale Melktertdag Datum: 27 Februarie 2023 Beriggewer: Hermien Van Zyl VLV-Kleinmond laat reeds die afgelope 7 jaar nié Nasionale Melktertdag op 27 Februarie verby gaan sonder om van die besighede en diensorganisasies te bederf met heerlike melktert  nie.Vanjaar was geen uitsondering nie, en van vroeg af is melkterte afgelewer by die […]

Die Uitdaging van Verandering

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Hermien Van Zyl Fotograaf: Alice Van Rooyen Datum: 31 Januarie 2023   Met die eerste vergadering van 2023 het VLV-tak Kleinmond afgeskop met die VLVK-tema vir 2023, nl “Die Uitdaging van Verandering”. Dr Maritha Grobler, afgetrede dosent aan die Universiteit van Namibië, het die gehoor in […]

Afsluiting: Kleinmond

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Afsluitingsfunksie Beriggewer: Hermien Van Zyl Fotograaf: Alice Van Rooyen Datum: 30 November 2022   Die Ecology-restaurant (geleë tussen Kleinmond en Botrivier) se ruim eetkamer en pragtige tuin was die ideale plek vir VLV-Kleinmond se afsluitingsfunksie op 30 November 2022 en 42 lede, beoordelaars en eregaste het die ontbyt en toekenningsgeleentheid bygewoon. […]

Vlv-Kleinmond onderneem ‘n Erfenis-uitstappie

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Takuitstappie Datum: 25 Oktober 2022 Beriggewer: Hermien Van Zyl Ter afsluiting van die VLVK-projek, “Bewaar ons Erfenis”, het 12 lede van VLV-Kleinmond die museum op Genadendal gaan besoek. Dr Isaac Balie, die afgetrede kurator van die museum en ‘n trotse Khoi-afstammeling, het op die kerkplein in die skadu van akkerbome, sommige […]

Heuning om die mond smeer

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Portefeulje: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Hermien Van Zyl Datum: 27 September 2022  Heuning om die mond smeer!       Reeds met die aanvang van die Landbou & Tuinbouvergadering het die VLV-lede van Kleinmond geweet die middag se tema het iets met heuning te doen. Essie Groenewald het heel gepas geopen […]