Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Nuwe vaandel vir Griekwastad

Sirkel: Griekwaland Wes Sirkel: Griekwastad Beriggewer: Ruby Kriel Datum: 8 Maart 2023 VLV Griekwaland-Wes vier hul 90ste herdenking in Groblershoop. Herman Lensing  demonstreer die nuwe kinkel op Slaphakskeentjies en die dames kan proe daaraan. Herman Lensing en Ruby Kriel Griekwastad tak spog met ‘n splinternuwe vaandel. Die sillouette stel die vroue van VLV voor.  Die […]

Besoek aan gasteplaas

Sirkel: Griekwaland-Wes Tak: Griekwastad Studierigting: Landbou &Tuinbou Beriggewer: Ruby Kriel Datum: 16 Februarie 2023   Griekwastad tak het op die plaas  Boschaar by Christelle Faisht gaan kuier vir hulle Landbou enTuinbou vergadering.  Die dames word getrakteer met heerlike  koeksisters en biltong toe hulle arriveer Christelle skenk ‘n Appelboom aan die Voetspore van Hoop skool en […]

Goeie begin vir Griekwastad

Sirkel: Griekwaland Wes Tak: Griekwastad Beriggewer: Ruby Kriel Datum: 26 Januarie 2023   Griekwastad Tak het op ‘n hoë noot afgeskop met 2 nuwe lede wat aansluit en aktief betrokke wil wees in die VLV  Griekwaland Wes Voor V.L.N.R: Doulina Marray, Rina Cornelissen en Linda Jansen, sameroeper van Gesondheid. Agter: Andra Lamprecht, sameroeper van Openbare […]

Afsluiting: Griekwastad

  Sirkel: Griekwaland Wes Tak: Griekwastad Beriggewer: Ruby Kriel Datum: 9 November 2022   Die jaarafsluiting, met ‘n Hippie tema, was op die plaas Latour van Zirkie en Linda Jansen gehou. Die Griekwaland Wes Sirkelkompetisie vir gebak, is Herzogkoekies en Andra Lambrechts was eerste in Griekwastad Tak. Rina Cornelissen en Andra Lambrecht Agter : Rina […]

Niksnut Joernale

Sirkel: Griekwaland Wes Tak: Griekwastad Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Ruby Kriel Datum: 18 Oktober 2022   Die aanbieding is gedoen deur Dr. Marina Janse van Rensburg van Pretoria. Sy het 30 jaar as maatskaplike werker, waarvan 18 jaar as terapeut in staat rehablitasie sentrum vir middelafhanklikes en die laaste jare as bedryf maatskaplike werker […]

Voordele van Spekbome

Sirkel: Griekwaland Wes Tak: Griekwastad Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Ruby Kriel Datum:    Oktober 2022   Griekwastad VLV het die inwoners van Huis Heldersig getrakteer op ‘n oggendtee met heerlike verversings.  Voetspore van Hoop se kleuterskool het pragtig gesing vir die bejaardes. Ruby Kriel het die inwoners en personeel ingelig oor die voordele van […]