Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

VLVK: Kerswense

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland Kerswense 17 Desember 2021   Kersboodskap vanaf die VLVK President, Mev Estelle du Plessis en die VLVK Vise-president, Mev Hannelie Low Klik op die skakel vir die video. https://youtu.be/vaHOnu0YziY

Foto’s: Kongres 2021

91ste VLVK  Kongres Datum: 26 Augustus 2021   Agter: Marianna Jordan VLVK-sekretaris en -tesourier Voor: Estelle du Plessis, nuutverkose VLVK-president, Karien van Schalkwyk, uittredende VLVK-president en Rina Kotze, VLVK finanslid. Karien van Schalkwyk, uittredende VLVK-president en Rina Kotze, VLVK-finanslid Agter: Hannelie Low, nuutverkose VLVK-visepresident, Marianna Jordan Voor: Estelle du Plessis, Karien van Schalkwyk en Rina […]