Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

91ste VLVK  Kongres

Datum: 26 Augustus 2021

 

Agter: Marianna Jordan VLVK-sekretaris en -tesourier

Voor: Estelle du Plessis, nuutverkose VLVK-president, Karien van Schalkwyk, uittredende VLVK-president en Rina Kotze, VLVK finanslid.

Karien van Schalkwyk, uittredende VLVK-president en Rina Kotze, VLVK-finanslid

Agter: Hannelie Low, nuutverkose VLVK-visepresident, Marianna Jordan

Voor: Estelle du Plessis, Karien van Schalkwyk en Rina Kotze.

Hannelie Low, Marianna Jordan, Karien van Schalkwyk, Estelle du Plessis en Rina Kotze tydens die VLVK virtuele Kongres 2021.

Hannelie Low, nuutverkose VLVK-visepresident, ontvang haar kenteken van Estelle du Plessis.

Estelle du Plessis (links), nuutverkose VLVK-president, oorhandig ‘n ruiker blomme aan Karien van Schalkwyk, uittredende VLVK-president.

 

0 Responses

  1. Nuwe bestuur, nuwe uitdagings. Sien uit na die toekoms. Volhoubaar leef, nuut dink en doen. Nuwe era. Baie sterkte.
    Marianna Mostert – Overberg, Gansbaai

  2. Baie hartlik geluk aan Mev. Estelle du Plessis. Ons Sirkel Weskus is trots op u. En baie dankie Mev. Karien van Schalkwyk vir u liefde en harde werk. Ons wil namens Leipoldtville vir u baie dankie sê vir u omgee, ook aan ons lede en baie sterkte aan Mev. Estelle du Plessis. Mag God julle seën in alle werksomstandighede..

    Liefde.

    Elsabe Carstens, Voorsitter, Leipoldtville. Sektretaris Sirkel Weskus.

  3. Ek wil graag aansluit by VLU maar is tans woonagtig in Polokwane. As jul my dalk meer inligting kan stuur sal ek dit opreg waardeer
    Baie dankie
    Christa

  4. Mev Estelle du Plessis, baie geluk met die nuwe amp. Ons het by ‘n VLVK mediaverteenwoordigersgeleentheid op Stellenbosch ontmoet en ek kan met oortuiging sê, ons het ‘n goeie kandidaat as VLVK-president gekies. Voorspoed!
    Letty-Ann Möller: Bredasdorptak.