Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Stres en Menopouse

Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 15 Junie 2022 Nadat die lede met ‘n warm beker sop verwelkom is, het voorsitter Lenie Fourie Dordrecht se maandelikse byeenkoms geopen met ‘n gedeelte oor die seën van troos en geduld. Neem God se aanbod van genade aan – jy hét deel aan […]

Wees altyd paraat

Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 25 Mei 2022 Aanbieder: Ninke Venter Gasvroue Marietha Swart en haar dogter, Ninke Venter, het almal op Woensdag 25 Mei by Marietha se huis verwelkom met ‘n heerlike glasie sjerrie en vrugtesap! Nadat voorsitter Lenie Fourie lede verwelkom het, het Ninke geopen met […]

Gebruik wat jy het.

Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 20 April 2022 Op Woensdag 20 April het Dordrecht se VLV-lede by Elize Oosthuizen se plaashuis byeen gekom vir ‘n Leefstylprogram. Elize het vir Marina Hartley en haar vriendin, Sally McIntyre vanaf Queenstown voorgestel, wat masjiengeborduurde artikels te koop saamgebring het, asook die prys […]

Dordrecht Tak hou afsluiting

Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Leefstyl en Openbare Sake Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 13 November 2021 Vir die tak se afsluiting is ‘n baie interessante dag op Saterdag 13 November in die buurdorp, Aliwal-Noord, deurgebring. Eers het die lede die 2 openbare Museums besoek, waarvan een die Kerkplein Museum is (wat ook as Mark […]

Heerlike suurdeeggebak

Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Leefstyl Aanbieder: Elize Oosthuizen Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 19 Mei 2021 Vir Meimaand het die groepie entoesiastiese vroue by Elize Oosthuizen se plaashuis bymekaar gekom. Almal kon heerlik inkopies doen by persone wat produkte gebring het, asook uitstallings bewonder, soos die papiermache hase wat ons verlede keer gemaak het, […]

Besoek aan Rotondo okkerneutplaas

Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting:  Landbou en Tuinbou Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 6 April  2021   Dordrecht se Vroue Landbouvereniging toer na Rotondo Dordrecht in NOK se lede het ‘n baie insiggewende uitstappie na die Rotondo Okkerneutplaas, 10 km buite Aliwal-Noord gehad. Huidiglik is Percy Watkins en sy vrou, Bonita, in beheer van die […]

Hoe om vrugte suksesvol in te maak

Tak: Dordrecht – NOK Studierigting: Leefstyl en Opvoeding & Kultuur Aanbieder: Lenie Fourie Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 17 Maart  2021 Lede van Dordrecht kon weer by een van die lede se huis bymekaarkom en heerlik kuier! Inligting is ook deurgegee, soos oor die komende NOK Konferensie wat die vorm van ‘n Vrouedag gaan aanneem […]

Blye weersiens

Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 21 Oktober  2020   Uiteindelik is die Covid inperkingsreëls ‘n bietjie verslap en kon die VLV-lede weer saamkuier! Insette vir 2021 se Program is bespreek en Bestuursverkiesing gehou.  Veiligheid op plase en in huise is bespreek, o.a. buite-kameras en diefwering. Daar is […]

Van glas en satyn tot ragfyn

Sirkel: NOK Tak: Dordrecht – NOK Studierigting: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 19 Februarie  2020   Die maandelikse byeenkoms het by die Hoërskool plaasgevind en die gelukkige trekking is deur Elize Oosthuizen gewen. Reëlings i.v.m. die jaarlikse VLV NOK se Konferensie wat op Saterdag 14 Maart 2020 te Sterkstroom plaasvind, is gefinaliseer.  […]