Dordrecht leer oor jaghonde
Tak: Dordrecht – NOK Studierigting: Land- en Tuinbou Aanbieder: Lenie Fourie Beriggewer: Ninke Venter Datum: 18 September 2024 Dordrecht leer oor jaghonde Die Dordrecht-tak word besoek deur ‘n plaaslike boer, Brendon Muir, wat praat oor sy jaghonde. Hy vertel hoe hy betrokke geraak het by die sport en hoe die kompetisies werk: Met ‘n kompetisie stap 3 […]
Wat is Leefstyl?
Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Leefstyl en Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 20 Sept 2023 Op Woensdag 20 Sept het ‘n vrolike groep VLV-lede by Lollie Venter se huis byeen gekom. Dis altyd lekker om mekaar te sien en die afgelope maand se nuus uit te ruil! Ook het die Opvoeding & […]
Dordrecht lede kuier by Nerinahof
Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Openbare Sake & Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 24 Mei 2023 Ninke Venter is Dordrecht-tak se saamroeper van Openbare Sake en het gereël dat die lede in die plaaslike Versorgingshuis, Nerinahof, vergader. Sy het veral vir Tannie Effie Jonker verwelkom, wat ‘n inwoner by Nerinahof is […]
Dordrecht bespreek Plaasveiligheid
Tak: Dordrecht – NOK Studierigting: Landbou en Tuinbou Aanbieder: Lenie Fourie Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 26 April 2023 Op Woensdag 26 April het die dames weereens ‘n vol en baie interessante program geniet. Lenie Fourie het geopen met ‘n gedeelte uit Ps 84 – oor hoe ons ons bekommer ten spyte van God wat […]
Dordrecht toets lede se kennis
Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 28 Februarie 2023 Antoinette van Pletzen het ‘n paar voorbeelde van Taalvasvrae gedoen; Vrae oor VLVK & die Landswapen; en 8 Algemene Kennis-vrae. Het jy bv geweet dat die Niagara-valle in Noord-Amerika voordurend agteruit beweeg? Dat ‘n Aarbei se sade buitekant die […]
Dordrecht leer kuns van Teesakkie-vou
Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 29 Oktober 2022 Teabag Folding is a form of the Japanese origami in which small squares of paper (e.g. a teabag wrapper) are folded so as to interlock and produce a 3D version of the design. It is credited to Dutch artist Tiny van […]
In memoriam – Sonja Kruger
Sirkel: NOK Tak: Dordrecht In Memoriam Beriggewer: A van Pletzen Datum: 23 September 2022 Sonja Kruger: 08.11.1969 – 23.09.2022 Sonja Kruger, lid van Dordrecht Tak is op 23 September 2022 in die ouderdom van 52 jaar aan breinkanker oorlede. Sy was vir 18 jaar lank ‘n lid van ons tak.
Byeboerdery is ‘n langtermyn projek
Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 21 September 2022 Op Woens 21 September het Frans van den Berg, afgetrede skoolhoof van Barkly-Oos, kom vertel van sy Bye-boerdery. Hy het eers van sy seun se interessante werk as Saturasie-duiker in die Midde-Ooste vertel. Daarna van die sementkorwe wat […]
Stres en Menopouse
Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 15 Junie 2022 Nadat die lede met ‘n warm beker sop verwelkom is, het voorsitter Lenie Fourie Dordrecht se maandelikse byeenkoms geopen met ‘n gedeelte oor die seën van troos en geduld. Neem God se aanbod van genade aan – jy hét deel aan […]
Wees altyd paraat
Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 25 Mei 2022 Aanbieder: Ninke Venter Gasvroue Marietha Swart en haar dogter, Ninke Venter, het almal op Woensdag 25 Mei by Marietha se huis verwelkom met ‘n heerlike glasie sjerrie en vrugtesap! Nadat voorsitter Lenie Fourie lede verwelkom het, het Ninke geopen met […]