Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

‘n Gedissiplineerde hond is ‘n gelukkige hond!

Sirkel:  Tygerberg Tak:  Brackenfell Varings Portefeulje:  Openbare Sake Saamroeper:  Die Bestuur Beriggewer:  René Ferreira Datum van vergadering:  6 Maart 2025   ‘n Gedissiplineerde hond is ‘n gelukkige hond! Met die instap by VLV-Varingtak se Maartvergadering, was ons onmiddellik bewus van die groot, swart hond wat ook in die vergadering is. Later word ons aan hom voorgestel: […]

Brackenfell Varings is 78!

Sirkel: Tygerberg Tak: Brackenfell Varings & Helderberg Portefeulje: Beplanningsvergadering vir die 2025 Tygerbergsirkel-Konferensie – 18 en 19 Maart by NG Kerk Strand-Noord Saamroeper: Voorsitters van die 2 Takke Beriggewer: René Ferreira Datum van Vergadering: 6 Februarie 2025 Brackenfell Varings is 78! As jy ‘n suksesvol wil wees, moet jy beplan!   Daar moes beplan en bespreek word en daarom het die […]

BRACKENFELL VARINGS DRINK DEFTIG TEE

Sirkel:  Tygerberg Tak:  Brackenfell Varings Datum van Vergadering:  5 September 2024     VLV BRACKENFELL VARINGS DRINK DEFTIG TEE Die Leefstylvergadering van die VLV Varing-tak was ‘n aangename geleentheid toe die dames elkeen ‘n kolwyntjie gekry het om te versier – dit was die “soet” wat hulle later saam met hul tee geniet het. Die versoek […]

‘n Wenkoor besoek Brackenfell Varings

Sirkel:  Tygerberg Sirkel Tak:  Brackenfell Varings Portefeulje: Kunste en Handvlyt Saamroeper: Sheila Burger Beriggewer: René Ferreira Datum van vergadering:  1 Augustus 2024     ‘n Wenkoor besoek Brackenfell Varings   Die Saamroeper van Kunste en Handvlyt, Sheila Burger, het ‘n ontsettende spesiale vergadering gereël toe sy die skoolkoor van die Paarlskool, ‘n Skool vir Leerders met […]

Brackenfell Varings-erelid word 95!

  Sirkel:  Tygerberg Tak:  Brackenfell Varings Datum:  17 Julie 2024 Webmeester:  René Ferreira, Brackenfell Varings   Brackenfell Varings-erelid word 95! Lydia Brink woon al 73 jaar en 8 maande in Brackenfell en die afgelope 8 maade in die Klaradyn Aftreeoord se Versorgingseenheid. Sy was getroud met mnr Japie Brink – ‘n onderwyser aan die Hoërskool Bellville vir Biologie en […]

Varingtak: Ons jeug is ons toekoms

Sirkel: Tygerberg Tak: Varingtak Studierigting: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Renè Ferreira Datum: 1 Februarie 2024   Die Varings skop 2024 af met ons tema, “Ons Jeug, ons Toekoms!” Pastoor Francois Mouton het op 1 Februarie die Varingtak, Brackenfell, besoek en ontsettend interessant gesels oor “Die jeug is ons Toekoms”. Hy herinner ons dat die jeug […]

Brackenfell maak ‘n nuwe begin

Sirkel: Tygerberg Tak: Brackenfell Beriggewer: Renè Ferreira Datum: Julie 2023 Brackenfell-tak maak ‘n nuwe, sinvolle begin Vanaf Januarie 2023 begin Brackenfell hul VLV-bedrywighede van nuuts af.  Daar is voorstelle gevra vir ‘n nuwe naam vir die tak en opwinding het geheers toe dit aangekondig is dat die naam Brackenfell Varings sal wees. Uit die boek […]

Brackenfell gee om vir Paarlskool leerders

Sirkel: Tygerberg Tak: Brackenfell Studierigting: Leefstyl, Openbare Sake Beriggewer: Renè Ferreira Datum: 11 Julie 2023 Plaaslike VLV-takke gee om vir Paarlskool-leerders Die dames van Tygerberg, Brackenfell en Kraaifontein se VLV-takke het vlytig aan die werk gespring toe die winter vanjaar toeslaan.  Hulle het kniekombersies gemaak, gebrei en gehekel en sommige dames het handskoene  (Tygerbergtak het […]

Kompos uit tuin- en huisafval.

Sirkel: Tygerberg Tak: Brackenfell Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Renè Ferreira Datum: 1 Junie 2023   Die Landbou Sameroeper van Brackenfell se VLV-tak het die afgelope week ‘n baie interessante program gehad waar Linda Marais kom gesels het oor “Kompos uit tuin- en huisafval”.     Linda het in diepte gesels oor ‘n komposhoop en […]