Aberdeen beoefen die kuns van Leerwerk
Tak: Aberdeen Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Christelle Nel Datum: 1 Junie 2022 Aberdeen VLV kuier tydens Junie 2022 se vergadering by ‘n entrepreneur. Lea van der Vyver verwelkom al die lede en bedank die spreker van die oggend, Archie Norval, vir die geleentheid om sy pragtige huis te besoek. Lucille van der Merwe neem […]
Aberdeen bied puik Vrouedag aan
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Beriggewer: Christelle Nel Datum:18 Mei 2022 Aberdeen se Vrouedag raak uiteindelik ‘n realiteit! Aberdeen VLV kon uiteindelik vanjaar die intertak-vrouedag wat twee keer moes oorstaan a.g.v. Covid, aanbied. Dit was ‘n feestelike geleentheid wat deur ongeveer 110 dames bygewoon is. Pragtige wit en oranje volstruisvere en die mooiste tafeldekor het gesorg […]
Leef gesonder op ‘n natuurlike manier

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Christelle Nel Datum: 13 April 2022 Aberdeen VLV se April 2022 vergadering was een waar HOOP gebring is op die gebied van gesondheid. Lea van der Vyver verwelkom al die lede, die sprekers asook ‘n besoeker, mev. Susan Brϋmmer, wat 60 jaar lid was van ‘n VLU-tak in […]
Aberdeen kry nuwe idees, wenke en resepte.

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Christelle Nel Datum: 23 Maart 2022 Aberdeen VLV se Maart 2022 vergadering was propvol idees, wenke en ‘n kosdemonstrasie. Lea van der Vyver verwelkom al die lede asook die paar besoekers. Sy open soos altyd met ‘n stukkie pitkos, waar sy elkeen uitdaag om God op Sy Woord […]
Aberdeen leer meer oor die kuns van skape skeer

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 16 Februarie 2022 Aberdeen VLV se Februarie vergadering fokus op Landbou & Tuinbou en word aangebied op die plaas Francoisrust van Husky en Carina Esterhuizen. Saamroeper Elna van Niekerk open uit die Woord en moedig lede aan om by die Here […]
Aberdeen skop die jaar af.

Tak: Aberdeen Portefeulje: Potpourri Beriggewer: Christelle Nel Datum: 26 Januarie 2022 Aberdeen VLV se Januarie 2022 vergadering was ‘n potpourri vergadering waar al ses saamroepers ‘n kort oorsig oor elkeen se studierigting aangebied het. Lea van der Vyver verwelkom die lede met ‘n gepaste stuk, waarin sy ons opnuut weer verseker – God is daar […]
Kersbederf vir plaaslike ouetehuis!

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Christelle Nel Datum: 9 Desember 2021 Aberdeen VLV het op Donderdag, 9 Desember, geskenkpakkies opgemaak vir die inwoners van Aalwynhof Ouetehuis. Lede het donasies gegee wat bestaan het uit allerhande lekkernye, ‘n handgeskrewe kaartjie – persoonlik aan elke inwoner gerig, ‘n prettige kersbeker, kersklapper en ‘n […]
Aberdeen vier spesiale lid se 90ste

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 22 November 2021 Aberdeen VLV Tak het die wonderlike voorreg om ons oudste lid, tannie Jean Watermeyer, se 90ste verjaarsdag van 28 November 2021 saam met haar te vier. Wat dié geleentheid besonders en ekstra spesiaal maak, is die feit dat […]
Afsluiting: Aberdeen

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Afsluiting Beriggewer: Christelle Nel Datum: 17 November 2021 Aberdeen sluit die jaar op ‘n hoë noot af! Aberdeen VLV se November 2021 vergadering was ‘n groot hoogtepunt vir al die lede met ‘n heerlike uitstappie na die pragtige dorpie Nieu Bethesda. Lea van der Vyver verwelkom die lede by die immergewilde […]
Aberdeen leer van fotografie en skryfkuns

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Christelle Nel Datum: 27 Oktober 2021 Aberdeen VLV se Oktober 2021 vergadering was baie leersaam en interessant vir al die lede. Lea van der Vyver verwelkom die lede, asook besoekers. Lucille van der Merwe – Saamroeper vir Kunste & Handvlyt, open met ‘n stukkie uit ‘n […]