Aberdeen VLV Bespreek Uitdagings van Herwinning
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 15 Februarie 2023 Aberdeen VLV se Februarie vergadering vind plaas in die pragtige De Denne Gastehuis op die dorp. Elna van Niekerk open met ‘n stukkie oor hoe ons mekaar kan bemoedig in swaar tye, selfs al is onsself nie perfek […]
Aberdeen: Gesinsgeweld
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Christelle Nel Datum: 26 Januarie 2023 Gesinsgeweld is ‘n realiteit wêreldwyd! Aberdeen VLV skop die jaar af met hul eerste vergadering. Lea van der Vyver verwelkom al die lede waarna Adele de Jager met skriflesing open. VLV sake word bespreek. Vanjaar bied Aberdeentak Sirkel Middelland Konferensie aan. Baie tyd […]
Aberdeen VLV gee om met Handsakke
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 9 Desember 2022 Aberdeen VLV oorhandig ‘n skenking van handsakke, gepak met noodsaaklike toiletware en bederfies, asook linne en handdoeke, aan Siya Phambili Skuiling vir Mishandelde Vroue in Graaff-Reinet. Die idee is dat die handsakke gegee word aan vroue wat daar opgeneem […]
Afsluiting: Aberdeen
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Afsluiting Beriggewer: Christelle Nel Datum: 23 November 2022 Aberdeen VLV hou ‘n baie gesellige en leersame afsluiting in Luise de Jager se pragtige tuin op die plaas Allemanskraal. Tafels was gedek onder lieflike koeltebome en die dames was omring van agapante en daglelies wat in volle blom is. Luise vertel ons […]
Aberdeen word bederf deur hul Senior Burgers!
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Beriggewer: Christelle Nel Datum: 9 November 2022 VLV is sinoniem met diensbaarheid, uitreik en brûe bou. Dit is nie aldag wat lede aan die ontvangkant staan nie. Aberdeentak het ‘n heerlike bederfoggend geniet toe die dames deur die plaaslike ouetehuis genooi was vir ‘n dankie-sê-oggend. Daar is gesellig buite saam met […]
Aberdeen gaan delf in die argiewe!
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Christelle Nel Datum: 19 Oktober 2022 Aberdeen VLV se Opvoeding & Kultuur saamroeper, Magriet Haasbroek, het ‘n leersame, dog hartseer uitstappie gereël, tydens Oktober se vergadering. Die boom op die plaas van Jan & Christelle Nel, waar ‘n jong Boerekryger in 1901 onregmatig tereggestel is deur […]
Aberdeen beplan ‘n opwindende nuwe projek!
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Jaarlikse beplanning & Bestuursverkiesing Beriggewer: Christelle Nel Datum: 14 September 2022 Aberdeen VLV se onlangse vergadering was ‘n mondvol met beplanning vir 2023, asook bestuursverkiesing. Lea van der Vyver verwelkom al die lede. Met die lente in die lug, open Christelle Nel gepas met ‘n stukkie oor “Verskillende seisoene in […]
Kongres soos beleef deur Aberdeen afgevaardigde
Sirkel: Middelland Kongres 2022 Beriggewer:Lea van der Vyfer Datum: 18 en 19 Augustus 2022 1. 2. 3. 4.
Aberdeen VLV word toeriste
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 10 Augustus 2022 Vir Augustus se vergadering reël Openbare Sake Saamroeper, Suzanne Lategan, dat lede Graaff-Reinet as toeriste besoek. Twee museums, naamlik Reinet Huis en die Ou Residensie word besoek. Die vriendelike personeel gee ‘n oorsig van die geskiedenis van elk. Daar […]
‘n Skouspel van aalwyne vir Aberdeen
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Christelle Nel Datum: 20 Julie 2022 Aberdeen VLV hou jaarliks 10 vergaderings met ‘n blaaskans elke Julie & Desember. Die lede is egter so begeesterd en aktief dat iets beplan moes word vir Julie. Woensdag 20 Julie kon nóg die ysige weer nóg die reën […]