Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Aberdeen bespreek veiligheid en selfverdediging

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Christelle Nel Datum: 15 September 2021 Aberdeen VLV se September 2021 vergadering was weer heerlik vir almal na 2 maande sonder vergaderings a.g.v. vakansie en Covid-19 gevalle in die omgewing. Lea van der Vyver verwelkom die lede, asook besoekers. Lea open met Rom 15:13 waar ons onself […]

Vadersdagbederf op Aberdeen

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 18 Junie 2021 Aberdeen VLV Vadersdagbederf Aberdeen VLV bederf die inwoners van Aalwynhof Ouetehuis op die dorp ook vir Vadersdag. Elke inwoner ontvang ń individueel verpakte kolwyntjie, sowel as ‘n sakkie met lekkernye – varsgebakte koekies, vrugtelekkers, skyfies en ‘n sappie. […]

Aberdeen leer vleis opsaag

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 9 Junie 2021 Aberdeen VLV besoek Dowefontein Slaglam Slaghuis Vir Junie 2021 se vergadering besoek Aberdeen VLV Dowefontein Slaglam se slaghuis op ‘n plaas buite die dorp. Lea van der Vyver verwelkom lede en Elna van Niekerk, Saamroeper Landbou & Tuinbou, […]

Aberdeen VLV Fokus op Geestesweerbaarheid

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 26 Mei 2021 Op 26 Mei 2021 word nog ‘n VLV vergadering in die klubsaal op Aberdeen gehou, aangesien daar steeds geen Covid-19 gevalle in die distrik is nie. Lea van der Vyver verwelkom lede en ń paar gaste. Sy open […]

Aberdeen: Moedersdagbederf

Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 7 Mei 2021 Aberdeen VLV bederf die inwoners van Aalwynhof Ouetehuis op die dorp, sowel as ń paar bejaardes wat alleen bly, vir Moedersdag. Elkeen ontvang ń boksie propvol eetgoed en ń boekmerkie. Elise Steynberg, Christelle Nel en Lea van der Vyver lewer […]

Aberdeen VLV leer oor “Goue Uur”

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 14 April 2021   Aberdeen VLV vergader op 14 April 2021 in die klubsaal op die dorp, aangesien daar tans geen Covid-19 gevalle in die distrik is nie.  Lea van der Vyver verwelkom lede en ń paar gaste.  Een nuwe lid, Magriet Haasbroek, […]

Aberdeen kuier op plaas

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding en Kultuur, Leefstyl, Openbare Sake & Landbou en Tuinbou Beriggewer: Christelle Nel Datum: 3 Maart 2021   Aberdeen VLV se Maart 2021 byeenkoms was ‘n hoogtepunt omdat daar weer geruime tyd verloop het van geen vergaderings nie a.g.v. die Covid-19 inperking.  Die vroue kom bymekaar op die plaas Uitkyk […]

Aberdeen dames span uit op die plaas.

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Landbou & Tuinbou, Openbare Sake & Leefstyl Beriggewer: Christelle Nel Datum: 14 Oktober 2020   Aberdeen VLV se Oktober 2020 byeenkoms was ‘n hoogtepunt na maande van geen vergaderings nie a.g.v. die Covid-19 inperking.  Die vroue kom bymekaar op die plaas Eenzaamheid in die Graaff-Reinet distrik by Stephanie Theron. Dis […]

Aberdeen kuier in tuin

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 19 Maart 2020   Aberdeen VLV se Maart 2020 byeenkoms is ‘n ware lafenis vir die siel.  Te midde van die spreekwoordelike donker wolke van die Covid-19 virus wat begin saampak, kom die vroue op die plaas Platdrif by Annalie Lategan, […]