Sirkel: Weskus
Tak: Porterville
Portefeulje: Openbare Sake
Beriggewer: Marietha Swanepoel, mariethaswa@gmail.com
Datum: 1 April 2021
VLV-lede verf vullisdromme vir Porterville
Kunstenaars van Porterville het inisiatief geneem om vullisdromme vir die dorp te verf as verfraaiing. VLV lid, Joey Koen, het hierdie idee voorgestel en kunstenaars soos Anneke Smuts en Monique Nienaber, wat ook VLV lede is, genader om deel te neem aan hierdie inisiatief.
Foto 1: Joey Koen Foto 2: Anneke Smuts vullisdrom

Foto 3: Vullisdrom deur kunstenaar Foto 4: Vullisdrom deur kunstenaar

Foto 5: Verskeie vullisdromme deur kunstenaars van Porterville

Dis nou ‘n baie oulike idee en welgedaan!