Plant meer spekbome
Sirkel: Middelland Tak: Willowmore Portefeulje: Landbou Datum: 21/01/2020 Beriggewer: Adriana Theunissen Pieter Kruger van Zandvlakte (Baviaanskloof) vertel van projekte wat plaasvind te Zandvlakte om erosie te bekamp. Pieter Kruger is ʼn boer van Baviaanskloof wat ongeveer 35 jaar gelede met navorsing begin het om die ekosisteme in die Baviaanskloof […]