Vredendal kry kykie in siggestremde-wêreld
Sirkel: Namakwaland Tak: Vredendal Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Sarlene Coetzee Beriggewer: Riana Wilhelm Datum: 22 Augustus 2024 Vredendal kry kykie in siggestremde–wêreld Van links na regs (voor) – Ansa Geldenhuys, Sarlene Coetzee en Aletta Esterhuizen Op Donderdag 22 Augustus 2024 het die dames van […]
Vredendal word geïnspireer by Sirkeldag in Nieuwoudtville
Sirkel: Namakwaland Tak: Vredendal Portefeulje: Leefstyl en Kunste & Handvlyt Saamroeper: Joretha de Waal Beriggewer: Riana Wilhelm Datum: 20 Julie 2024 Vredendal word geïnspireer by Sirkeldag in Nieuwoudtville Douvoordag op ‘n yskoue Saterdagoggend pak nege brawe vroue van VLV Vredendal – Sirkel Namakwaland die langpad aan na Nieuwoudtville – gejas, gereed en leergierig. Ons word verwelkom […]
Vredendal VLV gaan op toer

Sirkel: Namakwaland Tak: Vredendal Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Sophie Malan Datum: 20 Mei 2021 Een van die VLV se studierigtings is Openbare Sake, waarby toerisme ingesluit is. Dit het die bestuur op die gedagte gebring om Meimaand, in plaas van die gewone vergadering, ‘n toer te reël sodat die lede hulle eie omgewing beter kan […]
Modekleure hierdie winter

Sirkel: Namakwaland Tak: Vredendal Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Sophie Malan Datum: 22 April 2021 Die VLV van Vredendal vergader nou weer maandeliks, onderworpe aan streng Covid-19 veiligheidsregulasies. Ina Pretorius het ‘n praatjie gelewer.Sy het vertel van ‘n egpaar wat ‘n kursus aanbied om in een dag ’n leunstoel te maak. Die aanbieders voorsien al die benodigdhede. […]
Boelies en afknouery in skole

Sirkel: Namakwaland Tak: Vredendal Portefeulje: Opvoeding En Kultuur Beriggewer : Sophie Malan Datum: 25 Maart 2021 Vredendal Tak het op 25 Maart weer vergader na ‘n lang onaktiewe tyd as gevolg van die inperking. Was die weersiens van lede uitbundig en dankbaar! Ons was baie bly om mekaar weer te sien na die onseker […]
Kinderontwikkeling
Tak: Vredendal Sirkel: Namakwaland Portefeulje: Opvoeding En Kultuur Datum: 20 Februarie 2020 Beriggewer: A Beelders Kinderontwikkeling en – Stimulering Mevrou Lena Coetzee, arbeidsterapeut, het met die plaaslike VLV gesels oor bogenoemde onderwerp. Die ontwikkeling van ‘n pasgebore baba tot so 3 jaar is hoofsaaklik van primitiewe reflekse van beweging – oë en […]