Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Velddrif raak volhoubaar

Sirkel: Weskus Tak: Velddrif Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Cornelia van Dyk Datum: 15 Junie 2022 Velddrif raak volhoubaar Mnr. Werner Oosthuizen en vier leerders van Slimkoppie Akademie op Dwarskersbos op die dek van Soverby Lapa, waar ons vergader het. Volgens die dogters is volhoubaarheid iets wat oor tyd volgehou kan word, sonder dat die […]

Beeldhoudster besoek Velddrif

Sirkel: Weskus Tak: Velddrif Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer. Cornelia van Dyk Datum van gebeurlikheid: 18 Mei 2022 Beeldhoudster besoek Velddrif Shirley Bowers-van Rensburg, beeldhoudster van Saldanha, met haar eggenoot en Louise Jacobs (regs) saamroeper van Kunste en Handvlyt.                 Een van Shirley Bowers-van Rensburg se beeldhouwerke. Om […]

Testament in onseker tye

Sirkel: Weskus Tak : Velddrif Portefeulje: Openbare Sake Verslaggewer Cornelia van Dyk Datum van gebeurlikheid: 25Augustus 2021 TESTAMENT IN ONSEKER TYE: Natasha Mouton verwelkom vir Kim Pistor en stel haar voor. Sy is van Laaiplek en ‘n kenner in testamente. Sy gaan met ons gesels oor die spreekwoordelike ‘klippie in die skoen’ en die belangrikheid […]

Versorging van ons tuine

Sirkel: Weskus Tak: Velddrif Portefeulje: Landbou & Tuinbou Verslaggewer: Cornelia van Dyk Datum van gebeurlikheid: 21April 2021 Philip Scott van Scott’s kwekery op Vredenburg het  raad  kom gee om tuine weer mooi te maak vir die seisoen. Hy beklemtoon, dat elke streek sy eie klimaat het en plante wat inheems groei die beste opsie is. Elke soort plant […]

Vergaderings neem nuwe formaat aan

Sirkel: Weskus Tak: Velddrif Datum van gebeurlikheid: 21 Maart 2021 Die vergadering word gelei deur die Tesourier, Jackie Coetzee aangesien die Voorsitter, Lin Smit ‘n Covid toets gehad het en wag op die uitslag. Sy verwelkom al die lede teenwoordig en is bly om almal weer ná ‘n jaar se afwesigheid bymekaar te sien. In die toekoms sal […]

Simptome van diabetes

Sirkel: Weskus Tak: Velddrif Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Cornelia van Dyk Datum van gebeurlikheid: 18 Februarie 2020     Johan Moolman, die Apteker, kom lig ons in oor diabetes. Elke 15 sekondes sterf iemand aan diabetes. Daar is twee tipes diabetes naamlik, diabetes1 en diabetes 2.   Bloedsuiker styg wanneer jy eet, sodra bloedsuiker vlakke verhoog, skei […]

Wat het ons as vroue om te bied?

Sirkel: Weskus Tak: Velddrif Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Cornelia van Dyk Datum van gebeurlikheid: 22 Januarie 2020     Kon Koegelenberg, skoolhoof van Weskusskool stel die dansers aan ons voor. Hy vertel ons meer van die kinders asook van die prestasies van die groep. Hierna lewer hulle vir ons 3 ongelooflike mooi, vinnig en uitsonderlike danse. Lin […]