Robertson vier 85ste verjaardag
Sirkel: Worcester Tak: Robertson 85ste Verjaardag Beriggewer: Sunette de Villiers Datum: 20 April 2023 Robertson VLV vier 85ste Verjaardag Met pragtige gedekte teetafels en dames wat uitgevat was met hoed, handsak en handskoene het die dames van Robertson die VLV tak se 85ste verjaarsdag gevier. Daar was ook die mooiste verjaarsdagkoek wat gebak is deur […]
Afsluiting: Robertson

Sirkel: Worcester Tak: Robertson Portefeulje: Kuns en Kultuur Beriggewer : Sunette De Villiers. Datum: 19 November 2020 Robertson Tak het hulle afsluitingsvergadering saam met Flowers @ Work gehou. Kobus Conradie van Kleimond het ‘n demonstrasie gedoen van 3 rangskikkings. Vir 2 van die rangskikkings het hy pryse behaal tydens ‘n virtuele kompetisie tydens grendeltyd. Die rangskikking met […]
Kamma kaviaar

Sirkel: Worcester Tak: Robertson Portefeulje: Gesondheid – Tina Van Schalkwyk Beriggewer: Sunette De Villiers Datum: 27 Augustus 2020 Na die 4½ maande van “lockdown” het Robertson besluit om met al die nodige voorsorgmaatreëls weer vergadering te hou. Die vergadering is by ‘n lid aan huis gehou en 11 lede was teenwoordig. Ons het die plaaslike Hospice […]