Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

PIKETBERG Uitstappie na Riebeek Kasteel

  SIRKEL: Weskus TAK: Piketberg PORTEFEULJE: Landbou SAAMROEPER: Marlize Rossouw BERIGGEWER: Nicoline Brown DATUM VAN UITSTAPPIE: 10 Oktober 2024   PIKETBERG VLV: Uitstappie na Riebeek Kasteel       Donderdag, 10 Oktober 2024 vertrek 14 Piketberg VLV dames met baie opgewondenheid na Riebeek Kasteel en Riebeek Wes. Landbou portefeulje reël ‘n heerlike uitstappie vir die September-vergadering. Dames arriveer by […]

PIKETBERG: Teetafel by Huis AJ Liebenberg

SIRKEL :  Weskus TAK : Piketberg DATUM :  5 Oktober 2024 PORTEFEULJE :  Opvoeding & Kultuur SAAMROEPER:  Mareza Smit BERIGGEWER:  Nicoline Brown VLV PIKETBERG : Teetafel by Huis AJ Liebenberg Op Saterdag 5 Oktober 2024 het VLV lede ‘n vrolike teetafel by Huis AJ Liebenberg getooi en beman. Die lede het heerlike soet- en sout […]

PIKETBERG VLV BREI SAAM OP MANDELADAG!

      SIRKEL: Weskus TAK: Piketberg PORTEFEULJE: Leefstyl & Openbare Sake SAAMROEPER: Ilse Hanekom en Christell Brand BERIGGEWER: Nicoline Brown DATUM: 18 Julie 2024     PIKETBERG VLV BREI SAAM OP MANDELADAG!   Piketberg VLV-lede en vriendinne het op Mandelladag saam met die inwoners van Huis AJ Liebenberg (ouetehuis) kom brei.  Die brei-groepie is besig met ‘n spesiale […]

PIKETBERG VLV VERJAAR!! 92 JAAR!!

SIRKEL: WESKUS TAK: PIKETBERG   TAKVERJAARSDAG BERIGGEWER: NICOLINE BROWN DATUM : 23 MEI 2024   PIKETBERG VLV VERJAAR!! 92 JAAR!!   Op Donderdag, 23 Mei het die Piketberg VLV-tak haar bestaan van 92 jaar gevier! Die bestuur het die verjaarsdag op n prettige wyse met hoede, kersies en vonkelsap gevier! Daar is veral teruggedink aan al die vorige voorsitters en […]

Misi Overturf besoek Piketberg VLV

Sirkel:  Weskus Tak:  Piketberg Portefeulje:  Leefstyl Beriggewer:  Nicoline Brown Datum: Donderdag, 15 September 2022   Misi Overturf (In die Sop/kykNET-faam) kuier by VLV Piketberg se Leefstyl-byeenkoms. ‘n Heerlike, interessante oggend is op 15 September te Highlands Eco-Estate gehou in samewerking met Nikki Visser en al die gasvroue van Leefstyl-portefeulje. Die verrigtinge was by hierdie pragtige […]

Gesondheidswerkers word bedank vir hul liefdesdiens

Sirkel: Weskus Tak: Piketberg Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Nicoline Brown Datum: 21 Augustus 2021 Sirkelprojek: Ons gee om vir Gesondheidswerkers Piketberg VLV reik uit na gesondheidswerkers in hierdie pandemie-tyd! Hulle onbaatsugtige liefdeswerk met Covid-gevalle word raakgesien en waardeer! Personeel by 2 dokters se spreekkamers, munisipale kliniek, plaaslike hospitaal, Huis AJLiebenberg-ouetehuis, Piketberg Apteek, tandarts, Piket Health, privaat […]

Kreatiewe en praktiese Handvlyt-oggend op Piketberg.

Sirkel : Weskus Tak : Piketberg Portefeulje : Kunste en Handvlyt Datum : 13 Mei 2021   Kunste- en Handvlytbyeenkoms aangebied deur Sarie van Saars Shabby en Bq Shine. Sarie Louw het ‘n baie interessante en kreatiewe oggend vir VLV-lede en gaste aangebied. Sy het geïllustreer met al haar voorbeelde en pragtige uitstalling hoe om […]

Piketberg word 88

Sirkel:  Weskus Tak : Piketberg Takverjaarsdag Beriggewer:  Nicoline Brown Datum:  23 Mei 2020   VLV-Piketberg 88 Jaar oud!!!   Op Saterdag, 23 Mei 2020 was Piketberg-tak 88jaar oud!  Die Piketberg Tak is op 23 Mei 1932 gestig met sy eerste  VLV-vergadering van 20 lede. Mev. Ds Steytler was die eerste voorsitter en daar is besluit […]