Opleiding van gidshonde.
Sirkel: Tygerberg Tak: Parow Portefuelje: Gesondheid & Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lize Testa Datum: 5 Oktober 2023 In Suid-Afrika het ons geensins ‘n tekort aan formidabele vrouens nie! Gladys Evans is een van die dames wat definitief ‘n spesiale plek in die Suid-Afrikaanse geskiedenisboeke behoort te hê. Sy het haar sig op die ouderdom van […]
Is jy voorbereid vir ‘n noodgeval?
Sirkel: Tygerberg Tak: Parow Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Lize Testa Datum: 2 Februarie 2023 Een oomblik stap jy sitkamer toe, en die volgende oomblik word jy wakker op die vloer met ‘n verblindend liggie in jou oë, terwyl ‘n bekommerde paramedikus jou ondersoek. Op 2 Februarie 2023, het Danielle Steyn van Titanium Securitas, met die Parow […]
Die geskiedenis van Parow
Sirkel: Tygerberg Tak: Parow Portefuelje: Openbare Sake Beriggewer: Lize Testa Datum: 5 Mei 2022 “Mense sonder kennis van hulle geskiedenis, oorsprong en kultuur is soos ‘n boom sonder wortels.”. Marcus Harvey VLV Parow het Donderdagaand, 5 Mei 2022, bietjie dieper in Parow se geskiedenis gaan delf saam Dorette Biccard (084 828 3344). Dorette is ‘n […]
Geslagsgelykheid en wat dit vir vroue beteken

Sirkel: Tygerberg Tak: Parow Portefuelje: Openbare Sake Beriggewer: Lize Testa Datum:12 Augustus 2021 Geslagsgelykheid en wat dit vir ons as vroue vandag beteken Geslagsgelykheid is ‘n onderwerp wat elke vrou raak – Debbie Engelbrecht (0614882709) van Up To Me, het Donderdag, 12 Augustus 2021, met die dames van VLV Parow hieroor kom gesels. In werksplekke […]