Oranjevallei se goue oomblik
Sirkel: Noordwes-Kaap Tak: Oranjevallei Portefeulje: Kunste en Handvlyt Saamroeper & Beriggewer: Mieke Bezuidenhout Datum: 15 Augustus 2024 Oranjevallei se goue oomblik Oranjevallei tak skitter met ‘n 2de , 4de en 5de plek in die Handvlyt kompetisie-afdeling: “Shabby chic” herinneringsboek. 2de Nerina Brown 4de Mieke Bezuidenhout 5de Lynette Gagiano En dan is Oranjevallei ook 1ste met meeste punte in Kunste en Handvlyt. Ons het […]
Vergadering in ‘n pot.

Sirkel: Noordwes-Kaap Tak: Oranjevallei Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Mieke Besuidenhout Datum: 20 Julie 2021 “ VERGADERING IN ‘N POT “ Terwyl ons nie fisies mag vergader nie, het ek maar ‘n ander plan bedink en bied dan vir jou hierdie “vergadering in ‘n pot “ aan. Maak vir jou ‘n heerlike koppie koffie […]