Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

SUID-AFRIKA EN INDONESIË SE VERBINTENIS

Sirkel:  SWD Tak: Klein-Brakrivier Datum: 27 April 2024 Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Lydie Terblanche Tak-fotograaf: Susánne le Roux   Mosselbaai Munisipaliteit, Raadslid Anton Dellemijn het ook die geleentheid bygewoon, hier saam met Konsul-generaal Todiono (foto verskaf) Raadslid Anton Dellemijn ook tydens die geleentheid (foto’s verskaf)   SUID-AFRIKA EN INDONESIË SE VERBINTENIS   Op 27 […]

Bredasdorp Skilder Spiritueel

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Saamroeper: Marina Blight Beriggewer: Letty-Ann Möller Bredasdorp Skilder Spiritueel   Skilderwerkswinkel met aanbieder Marina Blight voor in die middel in gesprek met Anna-Marie Groenewald. In Kreupelhoutstraat is Vrydag, 26 April 2024, op wit velle geskilder. Vier primêre kleure in ‘n legio skakerings vermeng, dan met kwistige kwashale plat daarop vee. Beplan […]

Humansdorp gesellig met pannekoek

SIRKEL: SUID-OOSKUS TAK: HUMANSDORP BERIGGEWER: ORA SCHROEDER DATUM: 25 APRIL 2024 Humansdorp gesellig met pannekoek Dames van VLV Humansdorp het pannekoek gebak op Vygieskraal tydens ‘n Boran-veiling. Dit was ‘n baie gesellige geleentheid so saam met die vriendelike boere en hul gesinne.

Vryburg leer van bedreigde spesies

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG DATUM: 17 APRIL 2024 PORTEFEULJE: LANDBOU AANBIEDER: EURIKA BYLEVELD BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN   Vryburg leer van bedreigde spesies   Carla van der Vyver besoek Vryburg VLV en gesels oor die handel in bedreigde spesies. Sy was 15 jaar verbonde aan natuurbewaring en daarna by die privaat maatskappy CVV Enviro. Om die handel stop te […]

VOËLVLEI WORD 90 JAAR OUD

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Ada Gericke Datum: 23 April 2024 ‘N LEEFSTYL TEEPARTYTJIE – VOËLVLEI WORD 90 JAAR OUD Op 23 April het 30 entoesiastiese lede en VYF ewe entoesiastiese oud-lede van VLV Voëlvlei in die Vleesbaai-saal bymekaargekom om die groot mylpaal met ‘n oggendtee te vier. Carol Scott, ons takvoog van SWD […]

Humansdorp bly op hul voete

SIRKEL:  SUID-OOSKUS TAK:  HUMANSDORP PORTEFEULJE: GESONDHEID SAAMROEPER: NANETTE STANLEY BERIGGEWER: ORA SCHROEDER DATUM: 23 APRIL 2024 Humansdorp bly op hul voete Marjanne Greeff, fisioterapeut van St Francisbaai, het kom gesels oor gesondheidsorg en wat ons moet doen om op ons voete te bly. Mense is meer geneig om probleme met balans te ondervind namate hulle ouer word. In sommige gevalle […]

Oudtshoorn maak die wêreld ‘n beter plek, een kolwyntjie op ‘n slag

Allegaartjie Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Isabella Jansen vN Fotograaf: Isabella Jansen vN Datum: 23 April 2024   Oudtshoorn maak die wêreld ‘n beter plek, een kolwyntjie op ‘n slag   Stylvol met mooi serpe getooi en vrolik kom die dames in die lokaal en ontvang ‘n kaartjie by die deur met die […]

Hartenbos bewonder volstruise

Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Studierigting: Landbou en Tuinbou Sameroeper: Hanlie Vorster Beriggewer: Wilma van Staden DATUM 23 April 2024 Hartenbos bewonder volstruise Op 23 April 2024 het VLV Hartenbos hulle maandelikse lede byeenkoms gehad. By die geleentheid het Mnr en Mev Hannes en Christine Uys, volstruisboere van die plaas Waterkloof in die Heidelberg-distrik, ons toegespreek oor […]

St Helenabaai vier 60 Wonderjare!

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai 60ste Verjaarsdagviering Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser en Mariette Ackerman Datum: 20 April 2024   St Helenabaai vier 60 Wonderjare! 60 Jaar Beplanning het reeds maande terug begin. Na vele vergaderings, beplanningsessies en dinkskrums breek die “Versier die saal”-dag aan. Die bestuur en van die lede werk hard om ons […]

VLV VRYBURG ONDERSTEUN NALEDI SKUILING

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG DATUM: 19 APRIL 2024 TEMA: LANDBOU AANBIEDER: CARIEN VAN NIEKERK BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN   VLV VRYBURG ONDERSTEUN NALEDI SKUILING   Die vraag is altyd: “Wat kan ons doen om Naledi skuiling te help?” By die VLV Vryburg weet ons dat ons kan brei, hekel, masjienwerk doen en ook lekker bak. Dus was die antwoord maklik: […]