Seilvaart op Langebaan se radar
Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Portefeulje: Openbare Sake Sameroeper: Birgi Oosthuizen Beriggewer: Mariette Opperman Datum van vergadering: 5 Junie 2024 Seilvaart op Langebaan se radar Langebaan se Junie-vergadering was baie suksesvol te danke aan die bekwame bestuur en Openbare Sake se knap komitee. Ons pragtige, elegante Estelle du Plessis (VLVK President) het die […]
Bredasdorp klink glasie op suksesvolle Leefstylvergadering
Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Saamroeper: Elsette Strachan Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 4 Junie 2024 Bredasdorp klink glasie op suksesvolle Leefstylvergadering “Creativity is allowing oneself to make mistakes. Art is knowing which ones to keep.” – Scott Adams. Elsette Strachan, Leefstylsaamroeper, en die raakvat vroue in haar groep het op Dinsdag 4 Junie 2024,’n algemene takvergadering ‘par excellence’ aangebied. […]
Calvinia sorg vir tuine en voëls
Sirkel: Namakwaland Tak: Calvinia Portefeulje: Landbout & Tuinbou Sameroepster: Geen (Kobie Basson en Kani Parker het die vergadering gelei) Beriggewer: Annica Strydom Datum: 4 Junie 2024 Calvinia sorg vir tuine en voëls Op 4 Junie 2024 het VLV Calvinia ‘n heerlike aand van Landbou en Tuinbou geniet by Kobie Basson se huis. Kani Parker het vir die dames […]
VLV Slot van die Paarl leer van die Bela-wet
Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Jackie Genis Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 4 Junie 2024 VLV Slot van die Paarl leer van die Bela-wet Thea Basson, Jackie Genis, Carien en Thys Smith (spreker oor sy boek), Maretha Groenewald en Johline Genis (spreker […]
Daar skuil kreatiwiteit in elkeen van ons
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Christelle Nel Datum: 22 Mei 2024 Daar skuil kreatiwiteit in elkeen van ons – al is jy nie kunstig nie! Annalie Lategan, een van die tak se lede, bied ‘n baie verreikende kunsklas aan tydens die Kunste & Handvlyt vergadering. Sy oortuig die dames dat, alhoewel […]
SIRKEL SWD BIED DRIE SUKSESVOLLE ADMIN-SLYPSKOLE AAN
Sirkel SWD Datums, April en Mei 2025 Beriggewer, Lydie Terblanche SIRKEL SWD BIED DRIE SUKSESVOLLE ADMIN-SLYPSKOLE AAN SWD-sirkelbestuur het drie administratiewe slypskole aangebied om tak-voorsitters, sekretaresses en tesouriers, in terme van al bestuursfunksies, met praktiese raad en daad te kan ondersteun. Hierdie slypskole was om almal, maar veral die nuwe takbestuurslede, met meer […]
STILL BAY EMBARKS ON A “TEAMWORK” JOURNEY
Circle: South Western Districts Branch: Still Bay Reporter: Carol Scott Date: 26 May 2024 STILL BAY EMBARKS ON A “TEAMWORK” JOURNEY 1 ST REPORT Still Bay embarked on a journey on Teamwork. We find that the members work well within their study groups, Management work well together, however the teamwork is not always visible amongst the members […]
Die gesig agter die VLV-lekkersinglied
SIRKEL: SUID-OOSKUS TAK: HUMANSDORP BERIGGEWER: ORA SCHROEDER DATUM: 25 MEI 2024 Die gesig agter die VLV-lekkersinglied Babsie Hanekom het ‘n ongelooflike talent vir Woordkuns. Sy het eers begin deelneem aan VLV-kompetisies toe sy 23 jaar gelede by die Humansdorp-tak aangesluit het. Terwyl sy op die komitee gedien het, het sy ook ander genres aangepak. Sy het […]
PIKETBERG VLV VERJAAR!! 92 JAAR!!
SIRKEL: WESKUS TAK: PIKETBERG TAKVERJAARSDAG BERIGGEWER: NICOLINE BROWN DATUM : 23 MEI 2024 PIKETBERG VLV VERJAAR!! 92 JAAR!! Op Donderdag, 23 Mei het die Piketberg VLV-tak haar bestaan van 92 jaar gevier! Die bestuur het die verjaarsdag op n prettige wyse met hoede, kersies en vonkelsap gevier! Daar is veral teruggedink aan al die vorige voorsitters en […]
Vryburg dra turkoois vir senior burgers
SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG DATUM: 22 MEI 2024 TEMA: LEEFSTYL SAAMROEPER: MARGO DU PLESSIS BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN Vryburg dra turkoois vir senior burgers Vryburg VLV leer meer oor nuwe tegnieke om tradisionele borduurwerk met die borduurmasjien te doen. Borduurwerk word vir eeue reeds in verskillende lande beoefen soos Hargangerwerk in Noorweë, kruissteek en smokwerk in Italië […]