Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Murraysburg ervaar Viëtnam

SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Opvoeding en kultuur DATUM: 8 Mei 2024 BERIGGEWER: Theresa Troskie   Murraysburg ervaar Viëtnam Opvoeding en Kultuur-program: Saamroeper: Hannelize van Heerden stel Maretta Theron aan die woord. Maretta, haar man en broer het onlangs deur Viëtnam en Kambodja gereis. Sy vertel interessanthede van die geskiedenis, kultuur en kos van die land. Sy kikker haar praatjie op […]

Murraysburg leer van toerisme en entrepreneur-skap

SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Openbare Sake DATUM: 6 Maart 2024 BERIGGEWER: Theresa Troskie   Toerisme: Marelize van Zyl: Aanlynwerk   Renée Swanepoel en Marelize van Zyl Wat beteken dit om aanlyn te werk? Dit beteken jy doen jou werk soos in jou kantoor, maar by die huis. Jy maak gebruik van WhatsApp-oproepe, Skype-oproepe, gewone oproepe en WhatsApp-boodskappe.   Gedurende […]

Murraysburg, ons tuisdorp

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Potpourri-Vergadering Datum: 7 Februarie 2024 Beriggewer: Theresa Troskie Murraysburg VLV skop die jaar af met ‘n baie interessante en vrolike byeenkoms. Interessante geskiedenis van Murraysburg, ons tuisdorp: Renée Swanepoel lig interessanthede uit die Murraysburg Eeufeesprogram van 1955 uit.  Name van ou bekendes en hul pligte tydens die fees;  Elke […]

Murraysburg hou Kersmark

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Kersmark en Afsluitingsvergadering Datum: 8 November 2023 Beriggewer: Theresa Troskie Ds. Luané McLachlan bring vir ons ’n Kersboodskap.  Sy lees ’n stuk uit die Lig voor wat handel oor die 100 skape waarvan een weggeraak het. (Geskryf deur Sieg Louw.)  Sy lees  ook die gelykenis voor uit Lukas 15. Die kleingoed […]

Lewende hawe vervoerskip na Koeweit en Oman

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Landbou En Tuinbou Datum: 11 Oktober 2023 Beriggewer: Theresa Troskie Die Al Messilah, Lewende hawe vervoerskip na Koeweit en Oman  Spreker:  Dr. Jaco Pienaar, veearts. Dr Jaco Pienaar, veearts van Murraysburg, was vanjaar van 26 Julie tot 15 Augustus ’n onafhanklike waarnemer-veearts op die Al Messilah.   Die Al Messilah is […]

Damesoggend vir Huishulpe

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Damesoggend Vir Huishulpe Beriggewer: Theresa Troskie Datum: 14 September 2023  7 de Damesoggend vir Huishulpe  Op 14 September was dit weer tyd vir ons jaarlikse bederfdag vir ons huishulpe. 40 dames het opgedaag en 9 lede was teenwoordig.  Die voorsitter, Renée Swanepoel, het afgeskop met ’n gepaste opening en verwelkoming.  Sy stel die […]

Pottebakkery werkswinkel op Murraysburg

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Kunste En Handvlyt Beriggewer: Theresa Troskie Datum: 14 September  2023 Pottebakkery Werkswinkel Adri Krüger, saamroeper van Kunste en Handvlyt, verwelkom vir Janet Kingwill.  Janet is ’n bekende plaaslike kunstenaar, sy het ons ingelei in die wêreld van die pottebakker. Sy sê dat as ’n mens met klei werk, jy onwillekeurig […]

Murraysburg bemagtig hul Matrieks

SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg MATRIEKBEMAGTIGING DATUM: 11 Augustus 2023 BERIGGEWER: Theresa Troskie   17 de BEMAGTIGINGDAG  VIR  56 MATRIEKS – MURRAYSBURG HOëRSKOOL OPENING & VERWELKOMING: –  Gesondheid – geestesgesondheid – Theresa Troskie GEDRUKTE BOEKIE vir elke leerling: Wenke en voorbeelde vir dekbrief/aansoekbrief/begeleidende brief; Wenke vir opstel van CV; Optrede by onderhoud; Sosiale media en die […]

So maak jy ‘n rykmanskatkop

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Kunste & Kultuur, Gesondheid, Openbare Sake en Leefstyl Datum: 2 Augustus  2023 Beriggewer: Theresa Troskie Voorlesing: Alna Theron doen ’n prettige voorlesing geskryf deur Kristel Loots uit die Rooi Rose:  Eerbare vrou bak en brou:  ’n stadsmeisie word boervrou/skoondogter en sluit by die VLV aan.  Sy besef sy sal by […]

Murraysburg leer van sementbakke en voedselkouse

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Leefstyl, Kunste en Handvlyt Beriggewer: Theresa Troskie Datum: 14 Junie  2023   Wilna Pienaar demonstreer die maak van ’n sement-voëlbadjie. Hierdie artikel  is uiters maklik om te maak en dis baie bevredigend om jou handewerk agterna in jou tuin te gebruik. STAP 1:  Maak ’n holte in die grond, so […]