Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Damesoggend vir huishulpe

SIRKEL:                     Noord-Karoo TAK:                           Murraysburg PORTEFEULJE:      Voorsittersvergadering SAAMROEPER:  Voorsitter: Renée Swanepoel BERIGGEWER:       Theresa Troskie DATUM:                     10 September 2025 Ons voorsitter, Renée Swanepoel het onlangs in Duitsland geval en haar pols gebreek. Sy moes daar geopereer word. Sy deel haar ervaring van die Duitse gesondheidsdienste met die lede. Renée Swanepoel doen verslag van die Damesoggggend. Vier-en-veertig huishulpe […]

Baba- en kindersiektes

SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Gesondheid SAAMROEPER: Maretta Theron BERIGGEWER: Theresa Troskie DATUM: 9 April 2025   Spreker: Linda van den Berg: Baba- en kindersiektes Maretta stel vir Linda van den Berg aan die woord. Linda van den Berg, ’n verpleegkunde met 18 jaar ondervinding in babasorg en neo-natale eenhede, deel die nuutste mediese neigings, die nuutste neigings in babasorg en baba- en kindervoeding, sy […]

Beet – eet jouself gesond

SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Leefstyl SAAMROEPER: Adrie Conradie BERIGGEWER: Theresa Troskie DATUM: 5 Maart 2025   Beet – eet jouself gesond   Adrie Conradie, Saamroeper van Leefstyl op Murraysburg, het ons in die tuin van hul dorpshuis ontvang en het ’n baie interessante vergadering daar aangebied! Tema: Beet – eet jouself gesond.   Eerstens is die verjaardagdames met ’n resep gelukgewens: […]

Leef in die líg, lééf die lig en wees skítterend! 

SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Kersfeesprogram DATUM: 20 November 2024 BERIGGEWER: Theresa Troskie     Leef in die líg, lééf die lig en wees skítterend! Spreker: Susanna van der Merwe   2024 was ’n besonderse lang jaar as ’n mens kyk na die woelinge regoor die wêreld, maar nogtans is die jaar soos ’n vingerklap verby! Kan […]

Murraysburg skeerders skeer die wêreld aan die brand!

SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Landbou en Tuinbou DATUM: 9 Oktober 2024 BERIGGEWER: Theresa Troskie   Murraysburg skeerders skeer die wêreld aan die brand!   Chrisma, vrou van Dirk van der Merwe wat die eienaar is van Murraysburg Skeerdienste, vertoon ’n interessante video oor al die aspekte van hul besigheid. Om te kan skeer, word ’n […]

Murraysburg hou 9de Damesoggend vir Huishulpe

  SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Damesoggend vir Huishulpe DATUM: 11 September 2024 BERIGGEWER: Theresa Troskie   Murraysburg hou 9de Damesoggend vir Huishulpe     Vanjaar het Murraysburg vir die 9de keer ons jaarlikse Damesoggend vir Huishulpe aangebied. Dertig gaste en 7 VLV lede het die oggend bygewoon. Renée Swanepoel het die opening waargeneem waarna die gaste […]

Murraysburg Potpourri

  SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE:   Potpourri DATUM: 11 September 2024 BERIGGEWER: Theresa Troskie   Murraysburg Potpourri     Potpourri-program:   Voorsitter, Renée Swanepoel Renée se program dek al 6 studierigtings van VLVK. Kunste & Handvlyt:  ‘n Aanhaling van Freddie Mercury van Queen-faam word gelees: Someone will always be prettier, Someone will always be smarter, Someone will […]

Spyker-en-wol kuns op Murraysburg  

SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Kunste en Handvlyt DATUM: 7 Augustus 2024 BERIGGEWER: Theresa Troskie   Spyker-en-wol kuns op Murraysburg     Die lede word bekend gestel aan “string art” oftewel spyker-en-wol kuns. Afdrukke van prente met redelik eenvoudige buitelyne word gebruik: Plaas prent op plankie. Spykertjies word reëlmatig ewe ver van mekaar op die buitelyne ingekap. […]

Murraysburg bemagtig matrieks

SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Al die studierigtings DATUM: 12 Julie 2024 BERIGGEWER: Theresa Troskie Murraysburg bemagtig matrieks Murraysburg het op Vrydag, 12 Julie, vir die agtiende jaar hul Matriekbemagtigingsgeleentheid vir die matrieks van Murraysburg Hoërskool aangebied. Die 53 matrieks was ontvanklik en uit hul interaksie met die sprekers kon ’n mens sien dat hulle die […]

Verskillende mediese sake op Murraysburg aangespreek

SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Gesondheid DATUM: 12 Junie 2024 BERIGGEWER: Theresa Troskie   Verskillende mediese sake tydens Gesondheidsvergadering op Murraysburg aangespreek   Tinnitus: (Suising/geraas in jou ore.)   Maretta Theron, Murraysburg se saamroeper van Gesondheid, bespreek hierdie ongemaklike en gevaarlike siekte. Dit is wanneer ’n mens ’n geluid hoor waar daar geen geluid in die […]