Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Ladismith vier Mandeladag

SIRKEL: SWD TAK: Ladismith PORTEFEULJE: Mandeladag SAAMROEPER: Lorraine Mathewson BERIGGEWER: Lorraine Mathewson DATUM: 18 Julie 2025                                                                    Ons VLV het vandag Mandeladag by ons plaaslike ouetehuis, Huis Izak Van Tonder gaan vier. Van die personeel het vermaak verskaf deur op Jeruzalema te dans. Ons het die afgelope maande, persoonlike-sorg-produkte bymekaargemaak om aan hierdie bejaardes uit te deel. […]

Ladismith pryk in tydskrif!

Ladismith pryk in tydskrif! SIRKEL: SWD TAK: Ladismith PORTEFEULJE: Leefstyl SAAMROEPER: Lorraine Mathewson BERIGGEWER: Lorraine Mathewson Ladismith se VLV dames het in die Herfs/Winter Landbou Boerekos tydskrif gepryk! Lallie Botes die middelste dame, wat in September haar 90ste verjaarsdag vier, was op 2 November 1972 een van die stigterslede van ons dorp se tuisnywerheid. Links […]

Markdag op Ladismith

Sirkel: SWD Tak: Ladismith Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Lorraine Mathewson Datum: 27 Julie 2024   Markdag op Ladismith   Floris en Lorraine Mathewson is nog relatiewe nuwe inwoners van Ladismith en het gevoel dat ‘n geleentheid vir entrepreneurs geskep moet word. Lorraine kom uit ‘n geskiedenis van markte reël die afgelope 23 jaar. Bibliotekaresses doen mos […]