Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Maleen se soektog na blou krale werp vrugte af

  Sirkel:  Tygerberg Portefeulje:  Kongres Beriggewer:  René Ferreira Datum: 15 en 16 Augustus 2024   Maleen se soektog na blou krale werp vrugte af   Maleen Smith van die Brackenfell Varingtak het by die VLVK-Kongres ‘n spoggerige 75% behaal met haar gehekelde doilie met kralewerk. Ons almal weet niks kom maklik nie, veral nadat die beoordelaars […]

Oervoël se vlerke sprei uit  

  Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Mariette Opperman Datum: 16 Augustus 2024     Oervoël se vlerke sprei uit   Oervoël (Langebaan se 2024-woordkunsinskrywing) is ’n eenbedryf wat in die museum afspeel. Oervoël (Elma Oberholzer) en haar afstammelinge, Volstruis (Hannetjie Basson), Swaeltjie (Dalena van die Vyver) en Slang (Mariette Opperman) begin […]

Oranjevallei se goue oomblik

Sirkel: Noordwes-Kaap Tak: Oranjevallei Portefeulje: Kunste en Handvlyt Saamroeper & Beriggewer: Mieke Bezuidenhout Datum: 15 Augustus 2024   Oranjevallei se goue oomblik Oranjevallei tak skitter met ‘n 2de , 4de en 5de plek in die Handvlyt kompetisie-afdeling: “Shabby chic” herinneringsboek. 2de Nerina Brown 4de Mieke Bezuidenhout 5de Lynette Gagiano En dan is Oranjevallei ook 1ste met meeste punte in Kunste en Handvlyt. Ons het […]

Sirkel Weskus Kongres Fotobeeld

  Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Kongres: 94ste VLVK-Kongres Beriggewer: Mariette Opperman Datum: 15 Augustus 2024   Sirkel Weskus Kongres Fotobeeld Weskus Sirkelpresident, Elsabe Carstens, word omring deur Sirkel Weskus se veelsydige verteenwoordigers. Ria Nagel, Langebaan se verteenwoordiger, sit mooi getooi in rooi by mede-kongresgangers van Sirkel Weskus tydens die dag se verrigtinge. Teetyd word daar […]