Die laaste herfsblare

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Portefeulje: Kunste & Handvlyt Datum: 25 Mei 2021 Beriggewer: Hermien Van Zyl Fotograaf: Alice Van Rooyen Met die herfsvergadering van 25 Mei het die VLV-lede van die portefeulje Kunste&Handvlyt werklik die diversiteit van hierdie studierigting onder die aandag van die gehoor gebring. Sommer met die instapslag is almal se asems weggeslaan […]
By hierdie nasorgsentrum leer elkeen: Ek kan

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Datum: 27 April 2021 Beriggewer: Hermien Van Zyl Die vreugde van ‘n VLV-weersiens was letterlik voelbaar toe die Kleinmond-tak op 27 April 2021 vir die eerste keer sedert die covidinperking ‘n vergadering gehou het. Sosiale afstand en maskers kon nie ‘n demper plaas op die uitruil van […]
Afsluiting: Kleinmond

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Afsluiting Beriggewer: Hermien Van Zyl Datum: 24 November 2020 Dit was amper vreemd vir die lede van VLV-Kleinmond om ‘n jaar af te sluit wat eintlik nie was nie! Maar op die datum wat geskeduleer was vir die laaste vergadering van die jaar, het 30 van die bestuur en lede by […]
Belê in Vroue se gesondheid
Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Portefeulje: Gesondheid Datum: 25 Februarie 2020 Beriggewer: Hermien Van Zyl Vlv-Kleinmond Belê In Vroue (en Mans!) se Gesondheid Met die VLVK-tema “Belê in Vroue” in gedagte, het Kleinmond se Gesondheidgroepie besluit hulle sal vir die maandvergadering fokus op hoe vroue in hulle gesondheid kan belê. Die bekende dr. […]
Besoekers uit Patagonië

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Datum: 28 Januarie 2020 Beriggewer: Hermien Van Zyl VLV-KLEINMOND BELÊ IN VROUE ‘n Onverwagte geleentheid om met twee besondere jong vroue kennis te maak, het op die VLV-tak van Kleinmond se pad gekom en hulle het dit met albei hande aangegryp. Deur die passie en […]