Gebreide mussies vir koue koppies
Sirkel: Paarl Tak: Klein Drakenstein Portefeulje: Naaldwerk Saamroeper: Mintie van Rhyn en Heath Joubert Beriggewer: Johlene Hall Datum: 18 Julie 2024 Gebreide mussies vir koue koppies Klein Drakenstein het gewoeker en hulle deel vir die 67 minute vir liefdadigheid ver oortref. Hulle het mussies gebrei vir die Teletubies kleuterskool in Klapmuts. Die kinders is […]
Rampbestuur word vir Klein Drakenstein helder
Sirkel: Paarl Tak: Klein Drakenstein Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Mintie van Rhyn Beriggewer: Johlene Hall Datum van vergadering: 17 Julie 2024 Rampbestuur word vir Klein Drakenstein helder Die dames het die koue wintersdag getrotseer om die bevelvoerder van Drakenstein brandweer, Cindy-Lee van Reenen te ontmoet. Brande, vloede en alle soorte rampe, dit is waarvoor die […]