Humansdorp bly op hul voete
SIRKEL: SUID-OOSKUS TAK: HUMANSDORP PORTEFEULJE: GESONDHEID SAAMROEPER: NANETTE STANLEY BERIGGEWER: ORA SCHROEDER DATUM: 23 APRIL 2024 Humansdorp bly op hul voete Marjanne Greeff, fisioterapeut van St Francisbaai, het kom gesels oor gesondheidsorg en wat ons moet doen om op ons voete te bly. Mense is meer geneig om probleme met balans te ondervind namate hulle ouer word. In sommige gevalle […]
Kleurvolle knopies word kuns op Humansdorp
Sirkel: Suid-Ooskus Tak: Humansdorp: Portefeulje: Kunste & Handvlyt Saamroeper: Charlene Marais Beriggewer: Ora Schreuder Datum: 19 Maart 2024 Kleurvolle knopies word kuns op Humansdorp Paula Johnston Charlene Marais (Kuns & Handvlyt), VLV Humansdorp Sirkel Suid-Ooskus, het gesorg vir ‘n werksessie om kleurvolle knopies op skilderdoek te plak. Mens benodig ‘n verskeidenheid kleurvolle knope […]