Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Graafwater presteer tydens Konferensie

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Beriggewer: Marina Visser Datum: 6 Maart 2024   Graafwater presteer tydens Konferensie   Op 6 Maart 2024 kuier van Graafwater VLV se dames heerlik saam met Piketberg en ander VLV-takke van Sirkel Weskus. Ons luister na alle interessanthede genoem deur die sprekers, waardeer alle mooi wat ons sien en eet heerlik. […]

Graafwater ‘besoek’ China

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Marina Visser Datum: 6 Februarie 2024   Op 6 Feb het Adéle Garini vir ons kom vertel van China. Sy het oa vertel van die Chinese Nuwejaar wat vanjaar op 10 Feb was. Dis die jaar van die houtdraak. Deure word versier met woorde van geluk […]

Graafwater leer om roomkaas te maak

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Marina Visser Datum: 5 September 2023 Elsabe Carstens (links), Sirkelpresident, VLV Weskus, en Magda Kotze, Voorsitter, VLV Graafwater , onthul die nuwe verwelkomingsbord wat die tak aan die dorp skenk. Elsabe Carstens en lede by die bord.             Annalize O’Neil oorhandig Magda Kotze […]

Graafwater besoek mangoplaas

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Marina Visser Datum: 9 Mei 2023 Graafwater Tak het die mangoplaas, Tamarak, buite Clanwilliam gaan besoek. Die eienaar, Bernie van den Heever, het alles mooi aan ons verduidelik.   Fabriek werkers besig om mango’s te skil.             Die gesnyde mango’s word […]

Graafwater kuier lekker saam

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Beriggewer: Marina Visser Datum: 15 Maart 2023 Lede by konferensie: Agter: Annalize O’Neil, Judith Janse van Vuuren, Rita van Lill, Debora van Wyk, Marina Visser. Voor: Marietjie Visser, Maritha de Klerk, Magda Kotze, Carol Loubser. Lede tydens ons Maart vergadering.             Wilma van Dyk en Magda […]

‘n Gesonder leefstyl

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Marina Visser Datum: 7 Februarie 2023   Dieëtkundige, Petra Greeff, het 7 Februarie tydens ons Gesondsheidsvergadering wenke met ons kom deel oor ‘n gesonder leefstyl. Benita Gerber, Gesondheid sameroeper en Petra Greeff, dieëtkundige.         Benita Gerber, Gesondheids sameroeper, Magda Kotze, Elsabe Carstens, Sirkelpresident en Petra […]

Afsluiting: Graafwater

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Afsluiting Beriggewer: Marina Visser Datum: 19 November 2022   Op Saterdag 19 November 2022 het Graafwater VLV hulle afsluiting gehou by Alle Dingen te Lambertsbaai. Daar vind ook bestuursveranderinge plaas. Marietjie Visser tree uit as Leefstyl sameroeper en Yvonne Hanekom as sameroeper van Openbare Sake. Mariette van de Weide en Elmarie […]

Graafwater gaan op ‘n uitstappie

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Beriggewer: Marina Visser Datum: 30 September / 4 Oktober 2022   Einde September het ons Velddrif besoek. Ons eerste stop (30 Sept) was vir middagete by Soverby Lapa. Ons besoek ook die S.A Fisheries museum in Laaiplek, leer meer oor die bokkombedryf en stap in Bokkomlaan. Ons eet die aand seekos […]

Graafwater VLV deel bome uit

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Marina Visser Datum: 1 en 4 Junie 2022 Graafwater VLV deel bome uit. Graafwater VLV het verlede jaar verskeie bome ontvang van Dr Ivan Meyer, die Wes-Kaapse Minister van Landbou. Hierdie bome het hulle weer onlangs geskenk aan die plaaslike NG gemeente en aan Sarie Willemse, […]

Die versorging van hare

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Marina Visser Datum: 3 Mei 2022 Graafwater VLV leer meer oor haarversorging. Tydens Graafwater tak se maandelikse VLV vergadering op Dinsdag, 3 April, het Benita Gerber (sameroeper van Gesondheid en haarkapster) gepraat oor hare en die versorging daarvan. Benita vertel dat ons hare uit verskillende deeltjies bestaan o.a […]