GEE JOU LEWE KLEUR – BESOEK ‘N BEJAARDE

Sirkel: Sirkel Overberg Tak: Gansbaai Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Sameroeper: Lanita Marais Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 13 Augustus 2025 Fotograaf: Mariette Combrinck GEE JOU LEWE KLEUR DEUR ‘N BEJAARDE TE BESOEK Ek lees ‘n interessante stuk wat in Maroela Nuus verskyn het met die opskrif: “GEE JOU LEWE KLEUR DEUR ‘N BEJAARDE TE BESOEK” […]
OEFEN VIR BALANS, MOBILITEIT & KRAG

Sirkel: Sirkel Overberg Tak: Gansbaai Portefeulje: Gesondheid Sameroeper: Leonie Botha Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 3 Junie 2025 Fotograaf: Ammie Loots OEFEN, OEFEN EN OEFEN NOG ‘N KEER VIR BALANS, MOBILITEIT & KRAG Die kleur oranje simboliseer hoofsaaklik optimisme, vreugde, emosie, kreatiwiteit en, ja, verandering. Dit maak oranje ‘n werklik uitstaande en unieke kleur. Oranje is die kleur van die lewe. Oranje is […]
KANKERBOSSIE, KRUIEMIDDEL, GROEN WONDER UIT DIE NATUUR

Sirkel: Sirkel Overberg Tak: Gansbaai Portefeulje: Landbou & Tuinbou Sameroeper: Mariana Vlok Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 6 Mei 2025 Fotograaf: Ammie Loots Groen is die kleur van die lewe, van die natuur. Groen dui op groei, vernuwing, gesondheid en omgewing. Dit was die kleur van Landbou en Tuinbou se middag van saamkuier. Die onderwerp naamlik die KANKERBOSSIE het so dieselfde taal […]
GANSBAAI HOU STERRE-PIEKNIEK

Sirkel: Sirkel Overberg Tak: Gansbaai Portefeuljes: Landbou en Tuinbou, Openbare Sake, Opvoeding en Kultuur, Gesondheid, Leefstyl, Kunste en Handvlyt (UITSTAPPIE) Saamroepers: Mariana Vlok, Louisa de Wet, Lanita Marais, Leonie Botha, Marianna Mostert en Ronel de Villiers Beriggewer: Marianna Mostert & Marinda van der Walt Datum: 1 April 2025 GANSBAAI VLV HOU STERRE-PIEKNIEK Aan die voet van die geskiedkundige Danger Point vuurtoring, het […]
GANSBAAI LOK TOERISTE
Sirkel: Sirkel Overberg Tak: Gansbaai Portefeulje: Openbare Sake Sameroeper: Louisa de Wet Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 4 Maart 2025 BLOUSEL BLOU SOOS GANSBAAI SE SEE LOK TOERISTE Blousel blou net soos Gansbaai se see op ‘n mooiweersdag was ons vergadering se kleur, Dinsdag, 4 Maart 2025. Al die dames het heerlik saamgespeel en ietsie blou of bloubont aangetrek en die tafels […]
GANSBAAI EINDIG 2024 IN BLOMMELAND EN SPROKIESLAND
Sirkel: Overberg Tak: Gansbaai Portefeulje: Potpourri Saamroepers: Sharon Bales, Leonie Botha, Lanita Marais, Louisa de Wet, Ronel de Villiers en Marianna Mostert Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 5 Nov 2024 SO EINDIG 2024 MET ‘N KAAPSE DRAAI IN BLOMMELAND EN SPROKIESLAND Ja, nog ‘n jaar is snel verby. Ons by VLV Gansbaai was […]
Lente makietie op Gansbaai
Sirkel: Overberg Tak: Gansbaai Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Marianna Mostert Datum: September 2023 LENTE MAKIETIE “Die uitdaging van verandering” VLV GANSBAAI KALENDER 2023 STORIES GAAN VOORT Hierdie “link” verteenwoordig ‘n “Youtube” video van die uitnodiging wat na die VLV Dames van Gansbaai gestuur is om hulle uit te nooi na die middag se verrigtinge. https://youtu.be/LGLqRwx4QC4?si=qsq_YSWMgXzifBwQ Die […]
Kinders leer deur te speel
Sirkel: Overberg Tak: Gansbaai Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 4 Julie 2023 “Die uitdaging van verandering” VLV GANSBAAI KALENDER 2023 STORIES GAAN VOORT Op 4 Julie 2023 gaan VLV Gansbaai se Fantastiese Kalender Jaar stories voort as Sharon Bales en die Gasvroue van Opvoeding en Kultuur […]
Gansbaai se stories
Sirkel: Overberg Tak: Gansbaai Beriggewer: Marianna Mostert Datum: Junie 2023 “Die uitdaging van verandering” Wat ‘n fantastiese VLV-jaar beleef Gansbaai nie!! Ons 6 maande VLV Gansbaai kalender 2023 stories Ons is nou halfpad in die pad af met 2023 se VLV- Kalenderjaar en glo my hierdie jaar beleef Gansbaai Tak al die voorspoed en seën […]
Liefie-Haas & Dinges-Haas se Troue

Sirkel: Overberg Tak: Gansbaai Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 1 Februarie 2022 Liefie-Haas & Dinges-Haas se Troue Februarie is die maand van liefde. Hier in Februarie 2022, en om meer spesifiek te wees op die 1ste Februarie 2022, word ons VLV Vriendinne genooi na Liefie-Haas en Dinges-Haas […]