Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Kinders leer deur te speel

Sirkel: Overberg Tak: Gansbaai Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 4 Julie 2023 “Die uitdaging van verandering” VLV GANSBAAI KALENDER 2023 STORIES GAAN VOORT             Op 4 Julie 2023 gaan VLV Gansbaai se Fantastiese Kalender Jaar stories voort as Sharon Bales en die Gasvroue van Opvoeding en Kultuur […]

Gansbaai se stories

Sirkel: Overberg Tak: Gansbaai Beriggewer: Marianna Mostert Datum: Junie 2023 “Die uitdaging van verandering” Wat ‘n fantastiese VLV-jaar beleef Gansbaai nie!! Ons 6 maande VLV Gansbaai kalender 2023 stories Ons is nou halfpad in die pad af met 2023 se VLV- Kalenderjaar en glo my hierdie jaar beleef Gansbaai Tak al die voorspoed en seën […]

Liefie-Haas & Dinges-Haas se Troue 

Sirkel: Overberg Tak: Gansbaai Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 1 Februarie 2022     Liefie-Haas & Dinges-Haas se Troue       Februarie is die maand van liefde. Hier in Februarie 2022, en om meer spesifiek te wees op die 1ste Februarie 2022, word ons VLV Vriendinne genooi na Liefie-Haas en Dinges-Haas […]

Legende van die swaan

Sirkel: Overberg Tak: Gansbaai Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 1 Junie 2021                                         Kyk die video hier: https://www.youtube.com/watch?v=tkFSBkl9mmo                        

Gansbaai: Hier kom’n ding

Sirkel: Overberg Tak: Gansbaai Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 2 Februarie 2021                                                                                 […]

Sê “ja” vir die lewe

Sirkel: Overberg Tak: Gansbaai Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 6 Oktober 2020   Vlak 1 van Covid-19 word aangekondig en ons by VLV-Gansbaai hou verantwoordelik partytjie saam met Gesondheid Ons kyk na Covid-19:  Die impak op die mensdom – wat nou? Ons lede open die vergadering deur DANKBAARHEID hardop uit te spreek en te […]

Gansbaai gesels oor Microgreens

Sirkel: Overberg Tak: Gansbaai Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 8 September 2020   Jippie!!!! Ons kan vergader in een lokaal – ons gesels oor “microgreens” 8 September 2020.  Eindelik breek die dag aan dat ons saam met Landbou en Tuinbou kan kuier. Nog ‘n geskiedkundige dag vir VLV Gansbaai. Ons het toestemming […]

2020 se wintertrends

Sirkel: Overberg Tak: Gansbaai Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 17 Julie 2020   Agtergrond oor “Monkey Survey”: Deelname aan  Virtuele VLV Gansbaai Vergadering VLV Gansbaai Bestuur het besluit om, voordat hulle oorgaan tot ‘n Virtuele Vergadering, die lede te nader om vas te stel of hulle sal deelneem aan ‘n Virtuele Vergadering en of hulle die […]