Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Inmaak, oopmaak en proe in Eendekuil

Sirkel: Weskus Tak: Eendekuil Portefeulje: Leefstyl Saamroeper: Lettie de Waal Beriggewer:  Lettie de Waal Datum: 17 Julie 2024   Inmaak, oopmaak en proe in Eendekuil Saam met Lettie de Waal is ons gasspreker, Helette Hanekom. Sy bly op ‘n plaas, Winkelshoek, Eendekuil. Sy maak vir jare al inmaakprodukte van alle vrugte vir ‘n ekstra inkomste en […]

‘Die Piketberger’ besoek Eendekuil

Sirkel : Weskus Tak : Eendekuil Portefeulje : Opvoeding en Kultuur Beriggewer : Lydia le Roux Datum : 2023-05-16   Marié Grobbelaar, uittredende voorsitter, Marietha Goosen, spreker, en Alicia Hanekom, gasvrou Op Dinsdag 16 Mei het Alicia Hanekom van die VLV-Eendekuil met haar portefeulje Opvoeding- en Kultuur, ons trakteer met heerlike eet- en drinkgoed. Marietha […]

Borskanker word bespreek op Eendekuil

Sirkel: Weskus Tak: Eendekuil Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Lydia le Roux Selnommer: 073-087 0231 Datum: 2023-02-08 Woensdag 8 Februarie was ons eerste byeenkoms vir 2023 met Johanna Rossouw van Gesondheid aan die beurt. Johanna se kleindogter, Liza Schoeman, vermaak ons met ‘n gediggie deur Cloudine Kellerman : “Die Boelie”. Ons VLVK-tema van die jaar : Die […]

Waardevolle naaldwerkwenke

Sirkel: Weskus Tak: Eendekuil Portefeulje: Leefstyl Beriggerwer: Lydia Le Roux Datum: 10 Augustus 2022 Ons gasspreker vir die Leefstylvergadering, was Gina de Beer – VLV-lid van Porterville.  Sy het ‘n eie naaldwerkbesigheid vanuit haar huis op die been gebring, wat van jaar tot jaar steeds uitbrei. Haar praatjie het waardevolle wenke ingesluit  –  van verskillende […]

Eendekuil kry ‘n kykie in die lewe van die vroue in Malawi

Sirkel: Weskus Tak: Eendekuil Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Lydia Le Roux Datum: 2022-04-13 Op 13 April 2022, het Bianca Theron, saamroeper vir Openbare Sake, ons verras met ‘n positiewe en insiggewende vergadering: Annamarie de Klerk vanaf Porterville het ons besoek en vertel van haar betrokkenheid in Malawi, waar sy vir 47 jaar gewoon en gewerk […]

Plastiek, ons vyand en Handvlyt gaan hand-aan-hand

Sirkel: Weskus Tak: Eendekuil Portefeulje: Kunste en Handvlyt Datum: 2021-05-12 Beriggewer: Lydia le Roux Ons hou ‘n Kunste en Handvlyt vergadering o.l.v. Antoinette Kok op 12 Mei 2021. Die tema “plastiek, ons vyand”, kry spesiale aandag met die uitstalling van hergebruike van plastiek. Antoinette lei die vergadering in met haar musiekleerlinge van Laerskool Eendekuil wat […]

‘n Slang in die gras

Sirkel: Weskus Tak: Eendekuil Portefeulje: Landbou en Tuinbou Datum: 2021-04-14 Beriggewer: Lydia le Roux Op 14 April 2021 kuier Danie van den Berg (Piketberg), en die kinders van Eendekuil Laerskool saam met die VLV-“tannies”. Ons ontmoet vir “Ball python”, ook “royal python” genoem. Hy word só genoem, omdat hy sy lyf soos ‘n bal opkrul […]

Kruike van Hoop

Sirkel : Weskus Tak: Eendekuil Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Lydia le Roux Datum: Begindatum  20 Mei 2020 tot hede   Eendekuil VLV het onder leiding van ons voorsitter, Marié Grobbelaar, met ‘n uitreik-projek begin om sopmengsels te voorsien aan mense wat hul inkomste verloor het en geen toelaes kry nie, asook ons bejaardes.  Ons het […]