Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Vlytige vingers versier houertjies

Sirkel: Middelland Tak: VLV Despatch Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Lynette Martin Datum: 6 Februarie     Nelmari Oosthuysen, eienaar van A PEACE OF ART, Walmer, Port Elizabeth vertel van al die kursusse en werksessies wat by die kunswinkel gehou word in Februarie en Maart.  Lede word bederf met ‘n houthouertjie wat hulself versier met […]