Sonkrag as volhoubare alternatief

Sirkel: Griekwaland-Wes Tak: Daniëlskuil Portefeulje: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Hettie Krüger Datum: 11 September 2020 VLVK Daniëlskuil bespreek “Sonkrag as volhoubare alternatief” op hul eerste verjaarsdag VLVK Daniëlskuil-tak se eerste verjaarsdag word met kolwyntjies gevier. Voor vlnr: Niki Pretorius (Volgende Voetspoor), Hettie Krüger (uittredende Voorsitter van VLVK Daniëlskuil-tak), Gerda Fourie (Lid van VLVK […]
Konfyt in die mikrogolf
Sirkel: Griekwaland-Wes Tak: Daniëlskuil Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Hettie Krüger Datum: 17 Januarie 2020 Mikrogolf-appelkooskonfyt Een van die lede, Liza Cloete (heel regs op die foto), het tydens die VLVK Daniëlskuil-tak se eerste byeenkoms vir 2020 ‘n maklike mikrogolf-appelkooskonfyt resep met die dames gedeel: Jy neem 1kg appelkose, sny dit oop en haal dit […]
Lewensafrigter motiveer Daniëlskuil se lede
Sirkel: Griekwaland-Wes Tak: Daniëlskuil Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Hettie Krüger Datum: 17 Januarie 2020 Lewensafrigter motiveer VLVK Daniëlskuil-tak VLVK Daniëlskuil-tak se eerste byeenkoms vir die jaar was propvol motivering, interessante inligting en wonderlike samesyn. Pamflette met inligting oor VLVK is tydens die geleentheid aan lede en besoekers uitgedeel. Dit is ‘n […]
Rangskik met loof
Sirkel: Griekwaland-Wes Tak: Daniëlskuil Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Hettie Krüger Datum: 17 Januarie 2020 VLVK Daniëlskuil-tak leer rangskik met loof Lizzy Cloete by haar voltooide rangskikking. Lizzy Cloete van Lime Acres het die dames van die VLVK Daniëlskuil-tak, tydens hul eerste byeenkoms vir 2020, touwys […]