Sirkel: Overberg
Tak: Hermanus
Beriggewer: Mariëtte Steyn
Datum: 19 Maart 2025
Ystervroue van Hermanus
Die afgelope week was dit Konferensie. Aan almal wat deelgeneem het, baie dankie en baie geluk. Om n plek te kry is nie alles nie, die feit dat ons iets nuut geleer het, is die belangrikste.
Ons lede het goed gevaar en ons sê baie geluk aan die volgende wat pryse ontvang het:
Vossie 1e blomme
Anriëtte 3e speelding
Sysie 3e weef en Epigram
Magda M 3e perskeskywe en ook algehele 3e plek.
Diana…..Tak prestasie persoon
Elke deelnemer is ‘n YSTERVROU

Magda ontvang haar trofee vir algeheel derde plek by Estelle

Diana met haar toekenning saam met Elbé

Vossie ontvang die trofee vir eerste plek met haar blommerangskikking.