Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Word ’n Lid

HOE OM AAN TE SLUIT:

Enige vrou vanaf die ouderdom 16 jaar is welkom om ‘n lid van VLVK te word.
Dit sal van jou verwag word om ledegeld soos deur die Tak bepaal, te betaal.

VIND 'N TAK

Besoek ons Sirkels en Takke bladsy en vind 'n dorp of stad naaste aan jou.

KONTAK ONS

Vul in jou kontak besonderhede en die president van jou naaste tak sal in kontak wees met jou.

Kontak Ons