Sirkel: Paarl
Tak: Stellenbosch
Portefeulje: Leefstyl
Beriggewer: Nina Strydom
Datum: 10 April 2025
By die ledevergadering van 10 April het ons virtueel getoer deur tien verskillende lande in die wêreld. Elke lid het vooraf een land se vlag en tradisionele snoephappies bestudeer. Vir ons byeenkoms het elkeen een of meer feite oor die land met ons gedeel en voorbeelde van hierdie happies saamgebring vir almal om te proe. Dit was ‘n fees van interessanthede oor en proe-ervarings uit Mexico, Peru, Namibia, Israel, Kroasië, Oekraïne, Griekeland, Spanje, Frankryk en Sjina.

Marietjie Visage met een en ander oor Oekraïne

(vlnr, vbno): Mexico, Frankryk, Peru, Griekeland, Namibia, Spanje, Kroasië, Israel, Sjina