Dit is met hartseer dat ons verneem het van die heengaan van Mev. Annatjie Oosthuizen na ‘n kort siekbed. Ons innige simpatie aan al haar geliefdes en jarelange VLV- vriendinne.
VLVK-president
Estelle du Plessis
Vroue-Landbouvereniging van Kaapland