Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Beste Estelle

Namens Hoofbestuur en al die lede van VLVK baie, baie dankie vir die afgelope 4 jaar se Presidentskap, met die doel voor oë om VLVK te laat groei in woord en daad en goeie leierskap. Jou onverdeelde trou tot die werksaamhede van die vereniging, elke e-pos, elke telefoonoproep en elke liter brandstof wat jy bygedra […]

HULDE AAN VLVK-president

Dit is met hartseer dat ons verneem het van die heengaan van Mev. Annatjie Oosthuizen na ‘n kort siekbed. Ons innige simpatie aan al haar geliefdes en jarelange VLV- vriendinne. VLVK-president Estelle du Plessis

Eenbedryfopvoering by Kongres 2024!

  Hierdie eenbedryfopvoering is ‘n eerste deur VLV-lede by Kongres 2024!   Ons almal sien uit na DIE VERE MAAK DIE VOËL!   EENBEDRYF:   Die eenbedryf met die titel  Oervoël was Langebaantak se inskrywing in die Woordkuns-afdeling. Die tema was Die vere maak die voël.  Oervoël speel af in ’n museum. Die vier karakters is: Oervoël.Oervoël is […]

Foto’s: Kongres 2023

VLVK Kongres 17 en 18 Augustus 2023 Foto’s geneem deur Layla-Belle Davies. Kongreslokaal         Ambassador Liubov Abravitova: The youth of Ukraine & Challenges of War Sonneblomme wat deur die afgevaardigdes aan die Ambassadeur geskenk is. Mnr. Dirk Kotze, burgemeester van Mosselbaai Munisipaliteit, dra ‘n groeteboodskap oor. Mnr Riaan Cruywagen, VLVK Dankiepersoon 2023. […]

VLVK Boomplantseremonie

VLVK Boomplantseremonie Beriggewer: E Du Plessis Datum: 19 Januarie 2023   Op Donderdag 19 Januarie 2023 het ‘n pragtige boomplantseremonie by Long Acres Privaatskool en Seeskulpie Kleinkindontwikkelingssentrum te Langebaan plaasgevind, gereël deur Mev. Estelle du Plessis, VLVKaapland, president. Mev. P. Oettle, Mnr E. Barkhuyzen, Hoofleiers, Minister Meyer, Mnr. Boffie Strydom, Mev. Charmaine Laubcher Minister Ivan […]

VLVK President woon gradeplegtigheid by

VLVK President 3 Desember 2022 Gradeplegtigheid – Elsenburg Landbou Kollege Dit was ‘n besondere voorreg om VLVK te verteenwoordig by die pragtige geleentheid. Minister Ivan Meyer het ‘n inspirerende boodskap oorgedra aan die ouers en studente en daarna verwys dat die ouers nie net baie moes betaal vir hul kind se studies nie, maar ook […]

VLVK-President woon VVLU-kongres by

Vrystaat Vroue Landbou-Unie Kongres Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 7 September 2022   Die VVLU-Kongres is bygewoon deur Mev Estelle du Plessis, VLVK-President, Mnr Christo du Plessis, Dr Irma Davel en Mev Antoinette van Pletzen (NOK) A van Pletzen, I Davel, E du Plessis, Me Gerda Pienaar, VVLU-President en C du Plessis       […]