Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

‘n Wêreldreis in happies

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Leefstyl   Beriggewer: Nina Strydom Datum: 10 April 2025 By die ledevergadering van 10 April het ons virtueel getoer deur tien verskillende lande in die wêreld. Elke lid het vooraf een land se vlag en tradisionele snoephappies bestudeer. Vir ons byeenkoms het elkeen een of meer feite oor die land […]

Pas die skoen?

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Nina Strydom Datum: 13 Maart 2025 In Stellenbosch het die dames van ons tak op 13 Maart baie skoene gevind wat pas! Ons het besoek afgelê by Esthé Leather Shoes – ‘n skoenfabriekswinkel in die industriële gebied van Stellenbosch. Die dames is geneem op ‘n begeleide toer deur […]