Brackenfell Varings is 78!
Sirkel: Tygerberg Tak: Brackenfell Varings & Helderberg Portefeulje: Beplanningsvergadering vir die 2025 Tygerbergsirkel-Konferensie – 18 en 19 Maart by NG Kerk Strand-Noord Saamroeper: Voorsitters van die 2 Takke Beriggewer: René Ferreira Datum van Vergadering: 6 Februarie 2025 Brackenfell Varings is 78! As jy ‘n suksesvol wil wees, moet jy beplan! Daar moes beplan en bespreek word en daarom het die […]
Helderberg stap en maak strand skoon
Sirkel: Tygerberg Tak: Helderberg Portefeulje: Landbou en Tuinbou (Sirkelstap) Beriggewer: Elsa Hanekom Datum: 16 April 2024 Helderberg stap en maak strand skoon Die Helderberg is die laaste paar weke erg geteister deur stormsterk winde en die wind het ons behoorlik in ons huise vasgekeer. Ja, en voor einde April moet ons ons Sirkelstap ter […]
Helderberg: Van K53 tot Nagskuiling
Sirkel: Tygerberg Tak: Helderberg Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Elsa Hanekom Datum: 6 Maart 2024 Die oggend begin met Marian Walls (Sameroeper: Openbare Sake) wat die vergadering open met ‘n roerende gebed. Lorraine la Grange, taklid, bedryf reeds 36 jaar haar eie bestuurskool, Valsbaai Bestuurskool in die Helderbergkom. Sy gee ‘n oorsig oor die […]
Eendjies vir orgaanskenking
Sirkel: Paarl Tak: Hottentots Holland Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Jeanette Snyman Datum: 10 Mei 2023 Op 10 Mei het Anna Touch die Hottentots-Hollandtak besoek om gebreide eendjes in ontvangs te neem. Laasgenoemde gaan versprei word om die publiek bewus te maak van orgaanskenking. Ouer persone kan nog been en weefsel skenk, al is 60 die afsnypunt vir […]
Selfone en jou gesondheid
Sirkel: SWD Tak: Heidelberg Portefeulje: Gesondheid en Opvoeding&Kultuur Beriggewer: Ria Dell Datum: 19 Julie 2022 Selfone en jou gesondheid Sommige mense is bekommerd dat die radiofrekwensie-energie van selfone kanker of ander ernstige gesondheidsgevare kan veroorsaak. Selfone straal lae vlakke van radiofrekwensie-energie uit, ‘n tipe nie-ioniserende straling, wanneer hulle gebruik word. Soos gestel deur die Nasionale […]