Sirkel: Weskus
Tak: Porterville
Portefeulje: Porterville Bestuur
Saamroeper: Marie Grobbelaar
Beriggewer: Elsa Jordaan
Datum van vergadering: 5 Februarie 2026
VLV Porterville se dames in rooi getooi vir ons Februarie vergadering.

Ray Wilton en Marianne Spanenberg.

Ons oudste lid tannie Ena Cruywagen, Ria du Bois en Joey Koen.