Vrolike Lentetee

 

Vrolike Lentetee

Posted by VLV in News, Velddrif Tak 15 Sep 2017

Sirkel: Weskus

Tak: Velddrif

Beriggewer: Cornelia van Dyk

Datum:  14 September 2017

 

Aan Oewer Lentetee

Die Aan Oewer bejaardes word elke jaar bederf met vermaak, lekker eet en kuier om Lente te vier. By die geleentheid word lede en bejaardes gelukgewens met hul verjaardae en elkeen ontvang ‘n klein geskenkie.

 

Lekker eetgoed word voorgesit en almal kuier saam. Ons tema was Flower Power, en lede het volgens die tema 60’s en 70’s aangetrek. Die lede het vanjaar ‘n lyndans item gelewer. Gaste het saam lyf gewikkel en die musiek baie geniet.

 

Dit is elke jaar ‘n hoogte punt en elkeen het dit terdeë geniet.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Flower Power girls – Angelina Mostert, Sinnie Koegelenberg en Angeli de Kock

 

 

 

 

 

 

Die groep Lyndansers

 

Tafels volgens tema: Flower Power

 

Post a comment

5 + 20 =