Tooi ‘n boom vir Kankerbewusmaking

 

Tooi ‘n boom vir Kankerbewusmaking

Posted by VLV in Leipoldtville Tak, News 14 Sep 2017

Sirkel: Weskus

Tak: Leipoldtville

Studierigting: Gesondheid

Beriggewer:  Elsabe Carstens

Datum: 13 September 2017

 

Met die terugkomslag van die stap vir Wêreldbond vir Plattelandse Vroue, het ons “Boomstraat” in Leipoldtville aangepak en die bome getooi in pienk vir kankerbewusmaking.  Dit was wonderlik om aan so ’n projek deel te neem, aangesien twee van ons lede al kanker oorwin het.  Die vorige dag het een van ons gemeente vrouens haar stryd verloor.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Post a comment

nineteen − eight =