Tee met Liz

 

Tee met Liz

Posted by VLV in Alexandria Tak, News 24 Sep 2017

Sirkel: Middelland

Tak: Alexandria

Beriggewer: Annalie Roux

Datum: 23 September 2017

 

Lentetee met Liz Meiring as gasspreker.

 

Die lemmetjiegroen en helderpienk as tema vir hierdie jaar se Lentetee spreek boekdele!  Die saal is met ballonne,  helder liggies en pienk bykomstighede versier

 

 

Lizz Meiring het ons op haar pittige en kenmerkende manier vermaak

 

 

Die verversings is in kartondosies, wat vooraf versier is, verpak. Die lede het behoorlik uitgehang wat die eetgoed aanbetref

 

 

 

 

Mev Lynette Martin, Sirkelpresident SirkelMiddelland en An-Louise O’connell, Voorsitter Alexandria Tak.

 

 

    

 

 

 

 

 

Post a comment

5 × four =